ALRHA Long Range Varmint Shoot - 7 June 2014 - Results
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5023
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: ALRHA Long Range Varmint Shoot - 7 June 2014 - Results
Baie geluk aan al die wenners en deelnemers om die weer te trootseer jammer dat ek dit gemis het.
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: ALRHA Long Range Varmint Shoot - 7 June 2014 - Results
Geluk aan die deelnemers, mooi geskiet in moeilike toestande. Ek is verbaas om te sien die ligte kalibers het goed gedoen in die wind. Die uitslae is ook baie interessant, sommige manne kan op 500 skiet. Maar daar is 'n paar wat bokkoors kry as die bok naby is op 200m.
Mooi fotos
Geluk Ludwig met die 1ste plek.
Mooi fotos
Geluk Ludwig met die 1ste plek.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution

- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: ALRHA Long Range Varmint Shoot - 7 June 2014 - Results
Manne dit was nou regtig n baie lekker dag en n uitdaging gewees.Dit lyk maklik genoeg maar as jy nie jou "dope" het vir die ver afstande en wind nie dan gaan jy mis skiet.Om op 575 yards op n papier teiken te skiet sonder n sighter teiken is n ander storie.
Dankie vir almal se reelings en positiewe uitkyk op die long range skiet.

Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: ALRHA Long Range Varmint Shoot - 7 June 2014 - Results
Kan met Ge hier saamstem. Op 200m en 300m, moes mens erg kompenseer vir jou koue kruit in die doppe en toe ons hier teen 11 uur op 500m begin skiet, was dit al aansienlik warmer en het al my skote op 500m bo-oor die teiken getrek. Omdat 'n sighter nie moontlik was nie, was dit moeilik om te bepaal waar om te skiet!G-force wrote:Manne dit was nou regtig n baie lekker dag en n uitdaging gewees.Dit lyk maklik genoeg maar as jy nie jou "dope" het vir die ver afstande en wind nie dan gaan jy mis skiet.Om op 575 yards op n papier tuiken te skiet sonder n sighter tuiken is n ander storie.
Dankie vir almal se reelings en positiewe uitkyk op die long range skiet.
Beslis 'n baie lekker dag gewees en niemand het lee hande weggestap nie. Ek dink meeste manne het iets geleer uit die dag en sal beslis volgende keer baie beter vaar!
Aim small, miss small
- Hein (Haan)
- Hero Member

- Posts: 1088
- Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm
Re: ALRHA Long Range Varmint Shoot - 7 June 2014 - Results
Dankie Ludwig vir al jou moeite ek het dit baie geniet.
Ek sal volgende keer my toerusting bietjie beter na gaan voor die skiet
Ek was baie links op 200m en het toe te veel gekompenseer op 300m en het toe op 500m
eers op target gekom.
Dit was vir my n baie lekker leer ervaring en ek dink die manne gaan moet gou spring om plek
te kry vir die volgende shoot.
Ek sal my bes probeer om weer daar te wees.
As jy nie daar was nie het jy gemis dit was lekker gewees en alles in goeie gees.
Groete
Hein

- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13565
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: ALRHA Long Range Varmint Shoot - 7 June 2014 - Results
Baie geluk almal.Is ook jammer ek kon dit nie maak nie maar volgende keer sal ek beslis daar wees
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: ALRHA Long Range Varmint Shoot - 7 June 2014 - Results
Baie geluk aan al die deelnemers, en weereens aan Ludwig en sy span. lyk asof julle die keer meer deelnemers as die vorige keer gehad het. hoop die skiet gaan van krag tot krag gaan.
Interresand. Ek sien Lila het n paar van die manne ore aangesit

Veiligheid eerste manne!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13641
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: ALRHA Long Range Varmint Shoot - 7 June 2014 - Results
Nog fotos
https://fbcdn-sphotos-b-a.akamaihd.net/hphotos-ak-xpf1/t1.0-9/10416590_10152479983550489_717473883782088479_n.jpg
https://fbcdn-sphotos-f-a.akamaihd.net/hphotos-ak-xfp1/t1.0-9/10308782_10152479984050489_1462803806395478323_n.jpg
https://scontent-a-fra.xx.fbcdn.net/hphotos-xpf1/t1.0-9/10450877_10152479986060489_8038673314021820960_n.jpg
https://scontent-b-fra.xx.fbcdn.net/hphotos-xpf1/t1.0-9/10377017_10152479986720489_3168498566629379257_n.jpg
https://fbcdn-sphotos-c-a.akamaihd.net/hphotos-ak-xfa1/t1.0-9/10337740_10152479993215489_8732561724653607301_n.jpg
https://fbcdn-sphotos-c-a.akamaihd.net/hphotos-ak-xpa1/t1.0-9/10336587_10152480012610489_3972329084757715152_n.jpg
https://fbcdn-sphotos-f-a.akamaihd.net/hphotos-ak-xfp1/t1.0-9/10404131_10152480006820489_7949077109118280229_n.jpg
https://scontent-b-fra.xx.fbcdn.net/hphotos-xap1/t1.0-9/10345983_10152480006060489_7560709535975740520_n.jpg

Goed, beter, 6millimeter!
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: ALRHA Long Range Varmint Shoot - 7 June 2014 - Results
Ekself sal die volgende skiet wil deelneem. Sal dophou wanneer dit is, en indien my program dit toelaat sal ek verseker kom kyk, op die manier gee ek weer iemand ander n beurt om tweede laaste te kom.Ludwig wrote:Dankie Pierre. Hierdie kompetisie was groot pret en ek is seker ons gaan dit nog lekkerder maak in die toekoms. Wat lekker is, is dat mens nie nodig het om 'n protea skut te wees of die beste toerusting te hê om deel te neem nie. Daar was manne wat baie goed gedoen het met standaard toerusting en mens leer ook vreeslik baie. Mens kan sien dat baie manne is al goed vertroud met tot 300m skiet, want dit word baie geoefen. Die 500m (eintlik 525m) was 'n perd van 'n ander kleur, maar soos mens dit meer en meer oefen sal jy ook daai vaardighede aanleer en met net so gemak op daai afstand kan skiet as op 300m. Ek het vanoggend al baie navrae gehad oor wanneer ons volgende kompetisie is, so die belangstelling glo ek sal net groei vorentoe.
Veiligheid eerste manne!
-
junglejulian
- Hero Member

- Posts: 1226
- Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm
Re: ALRHA Long Range Varmint Shoot - 7 June 2014 - Results
Toemaar Geno my vrou skiet ook beter as ek...Ek troos myself daaraan dat dit ek is wat die geweer vir haar instel met die regte "dope" Sy reken nou die 6Br is Haar geweer aangesien ek hom op Honeymoon gekoop het.Ek is weer terug op die 243Ai
- Fritz
- Hero Member

- Posts: 1376
- Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm
Re: ALRHA Long Range Varmint Shoot - 7 June 2014 - Results
Net so vir die kykers by die huis. As gevolg van die stand van die son en die hoek van die teikens kon seker 90% van alle skuts nie hulle sighters sien op 200m nie!! Miskien so na die derde skoot op die scoring teiken tel jy iets op en verstel maar. 300m was onmoontlik om te sien, maar jy het klaar uit jou 200m foute geleer en die zero reggemaak. Daar is geen twyfel by my dat dit die rede vir die swakker tellings op 200m was nie.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7557
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: ALRHA Long Range Varmint Shoot - 7 June 2014 - Results
Pierre
Kyk of jy een persoon kry op daai foto's wat sulke wyn vatte soos ons rond dra om hulle middellywe. Ons sal maar een van daai Bobcats kry om vir ons slooitjies te grawe vir ons om te kan asemhaal gedurende die skietsessie. Ons mag seker nie van n Cruiser se dak of bonnet af skiet met die dag nie?
Luddie mooi gegooi ou maat en so ook aan die res van die manne wat die koue trotseer het. Julle hou die langskieters se naam hoog. Vir wat dit mag beteken is ek een wat bitter trots is op julle aangesien ek n halwe idiee het wat dit verg om iets konstand reg te kry op die afstande.
Groetnis
Wout
Kyk of jy een persoon kry op daai foto's wat sulke wyn vatte soos ons rond dra om hulle middellywe. Ons sal maar een van daai Bobcats kry om vir ons slooitjies te grawe vir ons om te kan asemhaal gedurende die skietsessie. Ons mag seker nie van n Cruiser se dak of bonnet af skiet met die dag nie?
Luddie mooi gegooi ou maat en so ook aan die res van die manne wat die koue trotseer het. Julle hou die langskieters se naam hoog. Vir wat dit mag beteken is ek een wat bitter trots is op julle aangesien ek n halwe idiee het wat dit verg om iets konstand reg te kry op die afstande.
Groetnis
Wout
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: ALRHA Long Range Varmint Shoot - 7 June 2014 - Results
As ons eers op spoed is, is dit mos maar dieselfde as n "Cruizer in motion"Wouter Roets wrote:Pierre
Kyk of jy een persoon kry op daai foto's wat sulke wyn vatte soos ons rond dra om hulle middellywe. Ons sal maar een van daai Bobcats kry om vir ons slooitjies te grawe vir ons om te kan asemhaal gedurende die skietsessie. Ons mag seker nie van n Cruiser se dak of bonnet af skiet met die dag nie?
Veiligheid eerste manne!
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: ALRHA Long Range Varmint Shoot - 7 June 2014 - Results
Wouter,Wouter Roets wrote:Pierre
Kyk of jy een persoon kry op daai foto's wat sulke wyn vatte soos ons rond dra om hulle middellywe. Ons sal maar een van daai Bobcats kry om vir ons slooitjies te grawe vir ons om te kan asemhaal gedurende die skietsessie. Ons mag seker nie van n Cruiser se dak of bonnet af skiet met die dag nie?
Luddie mooi gegooi ou maat en so ook aan die res van die manne wat die koue trotseer het. Julle hou die langskieters se naam hoog. Vir wat dit mag beteken is ek een wat bitter trots is op julle aangesien ek n halwe idiee het wat dit verg om iets konstand reg te kry op die afstande.
Groetnis
Wout
Kyk mooi na daai foto van my seun met sy target, ek het groot ronde lyf daar. Sal dan maar die ongemaklike le met die ronde maag aangee as die feit dat hy my gat solid geskop het sommer met 9 plekke en dan het hy nog 'n sewe punter wegeskiet op Geno se teiken. So eintlik het die mannetjie my met 10 plekke gewen.
Julian, ek gebruik ook maar die verskoning dat wk die dope vir hom uitgewerk het. Hy gl natuurlik niks daarvan nie.
Groete
Jan
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7557
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: ALRHA Long Range Varmint Shoot - 7 June 2014 - Results
Jan
Ek en Pierre sal dan maar plek moet maak op die Cruiser vir jou ook! Lyk my dit gaan bitter beknop raak as jy my vra en ons sal moet stil sit. Sal ook net moet sorg dat die Cruiser genoeg kon afkoel om nie nog n mirage te maak met die enjen se hitte nie. Sal meskien ook vir Harris moet nader om te hoor of hulle nie ook n stel bipods kan maak dat dit nie gly op die dak of bonnet as ons hom wil laai nie. As ons n groeps bestelling maak kan ons dalk vir n beter prys beding. Of dalk moet Toyota dit oorweeg as n aftermarket fitment. Hier is dalk n gap vir een van die vervaardigers soos ARB en dies meer.
Jan jy moet trots wees op daai mannetjie van jou want hy het bitter goed gedoen!
Groetnis
Wouter
Jan jy moet trots wees op daai mannetjie van jou want hy het bitter goed gedoen!
Groetnis
Wouter
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: ALRHA Long Range Varmint Shoot - 7 June 2014 - Results
Dankie Wouter,Wouter Roets wrote:Jan
Ek en Pierre sal dan maar plek moet maak op die Cruiser vir jou ook! Lyk my dit gaan bitter beknop raak as jy my vra en ons sal moet stil sit. Sal ook net moet sorg dat die Cruiser genoeg kon afkoel om nie nog n mirage te maak met die enjen se hitte nie. Sal meskien ook vir Harris moet nader om te hoor of hulle nie ook n stel bipods kan maak dat dit nie gly op die dak of bonnet as ons hom wil laai nie. As ons n groeps bestelling maak kan ons dalk vir n beter prys beding. Of dalk moet Toyota dit oorweeg as n aftermarket fitment. Hier is dalk n gap vir een van die vervaardigers soos ARB en dies meer.
![]()
Jan jy moet trots wees op daai mannetjie van jou want hy het bitter goed gedoen!
Groetnis
Wouter
Ja ek is nogal erg trots op die mannetjie. Alhoewel hy goeie dope gehad het om van te werk het hy nogal konstante groepe ook geskiet. selfs op 525M was drie skote so net raps oor die 50mm. En hy het nie so baie geskiet die jaar soos hy moes nie die Rugby hou hom erg besig. gelukkig is dit Valke Finaal more dan is dit bietjie rustiger tot die Klub Rugby begin.
Ek dink dit gaan nogal net te knap gaan met drie van ons agter op daai Cruizer
Lekker Dag vir julle manne
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: ALRHA Long Range Varmint Shoot - 7 June 2014 - Results
Manne dit was vrek lekker gewees en hoogs aan te beveel
Soos Ludwig se manne hoef nie die beste toerusting te he omkopiterend te wees nie
Ek wil ook net graag uitlig dat n nul score nie noodwedig meen die man kan nie skiet nie, van daai nul scores het die mooiste "kom kyk" groepies gehad wat net op die verkeerde plek gesit het. Die hoek van die son het dit bietjie baie moeilik gemaak om gaatjies te sien en ons het maar almal met groot geloof in ons sagteware geskiet. Nie te min, niemand het as te ware verloor nie,ek dink ons is almal met sakke vol nuwe ondervinding daar weg
Weereens baie dankie aan die organiseerders, dit was 'n groot sukses

" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13565
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: ALRHA Long Range Varmint Shoot - 7 June 2014 - Results
Bulle wanne is die volgende een?