Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
JIS
Ons het laas week 6 Kabeljoue gevang daar by paaltjies naby Walvisbaai en nie een was onder 14kg nie.
Daar het so vir 2 week groot vis daar uitgekom. Daar het 1 man tot 30 van daai grootes gevang op een dag.
Wat ek elkgeval dink is vis mors, want wil hy nou met soo klomp groot vis maak? Hy het vir die 2 dae 70 van daai grootes gevang.
Last edited by QUINTON on Sat Feb 19, 2011 10:20 pm, edited 1 time in total.