Beaufort Wes Springbok Kamp en Jag

Post Reply
User avatar
pirot79
Newbie
Newbie
Posts: 39
Joined: Tue Jun 21, 2011 7:58 pm

Beaufort Wes Springbok Kamp en Jag

Post by pirot79 »

Ek is redelik vol vir die jaar maar het nog plek vir ouens wat wil kamp en walk a stalk. Maak maar aantekening vir 2015. Gaan kyk by website vir inligting. www.karoospringbok.yolasite.com
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: Beaufort Wes Springbok Kamp en Jag

Post by BRNO (Pierre) »

Hel, dit lyk sommer bakgat. Hoeveel persone kan julle daar akkomodeer? Jy se dis walk en stalk, hoe groot is die plaas? Wat van voorsit?
Veiligheid eerste manne!
User avatar
pirot79
Newbie
Newbie
Posts: 39
Joined: Tue Jun 21, 2011 7:58 pm

Re: Beaufort Wes Springbok Kamp en Jag

Post by pirot79 »

Bruno

Plaas is 5200 hektaar. Skaapboerdery met springbokke op plaas. Koedoes trek tussen plase rond. Ek het nog plek vir ouens wat op hul eie wil stap en kamp. My voorsit spanne is redelik vol bespreek vir 2014.
User avatar
pirot79
Newbie
Newbie
Posts: 39
Joined: Tue Jun 21, 2011 7:58 pm

Re: Beaufort Wes Springbok Kamp en Jag

Post by pirot79 »

Die naweek van 28 Junie 2014 het sopas oopgegaan. First come first serve.
User avatar
Jacques Duckitt
Newbie
Newbie
Posts: 47
Joined: Mon Jun 23, 2014 2:47 pm

Re: Beaufort Wes Springbok Kamp en Jag

Post by Jacques Duckitt »

HI Pirot79

tot wanneer laat julle jag toe en Hoe lyk jou besprekings vir Augustus maand?

groete
Musgrave .270 k98
User avatar
pirot79
Newbie
Newbie
Posts: 39
Joined: Tue Jun 21, 2011 7:58 pm

Re: Beaufort Wes Springbok Kamp en Jag

Post by pirot79 »

Hang af jaques of julle wil stap of voorsit. Voorsit is vol. Kan nog plek he vir walk a stalk.
User avatar
Jacques Duckitt
Newbie
Newbie
Posts: 47
Joined: Mon Jun 23, 2014 2:47 pm

Re: Beaufort Wes Springbok Kamp en Jag

Post by Jacques Duckitt »

hoe werk die kamp walk en stalk pryse en stap ons maar net in gewysigde area in en proebeer die wild bekryp?
Musgrave .270 k98
User avatar
pirot79
Newbie
Newbie
Posts: 39
Joined: Tue Jun 21, 2011 7:58 pm

Re: Beaufort Wes Springbok Kamp en Jag

Post by pirot79 »

Ja ek sal julle min of meer grense wys en julle kan self stap en bekruip. Daar is darem boskampe ook waar mens kans het om nader te kom. In so geval betaal jy net kampfooi en as jy iets skiet vir die wild en slagfooi.
Post Reply