Hi,
Soos die opskrif, ek is op soek na pcp vir my seun vir skyfskiet vir volgende jaar.
Hy skiet redelik goed met die koeel gewere en teleskope maar sal moet gewoond raak nou al aan die gaaitjie visier.
Indien iemand opgegradeer het of dalk weet van geweer wat beskikbaar is tweede hands laat weet my asb.
Groete
JP
Opsoek CZ 200t of Air arms s410 MPR vir hoeerskool skyfskiet
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3646
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
-
yster
- Newbie

- Posts: 2
- Joined: Sat Jul 19, 2014 8:01 am
Re: Opsoek CZ 200t of Air arms s410 MPR vir hoeerskool skyfs
Dag se Jp as jy nog n cz soek mail my op hendrik.brc@gmail.com
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Opsoek CZ 200t of Air arms s410 MPR vir hoeerskool skyfs
Het jy reggekom met n geweer. Ek weet van n Airarms MPR 400 wat te koop is. Laat weet as jy nog belangstel dan gee ek jou die verkoper se tel nommer
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: Opsoek CZ 200t of Air arms s410 MPR vir hoeerskool skyfs
Oom Piet, wat kos so Airarms MPR 400 omtrent? (tweedehands)
