Vliee op die tafel
- D4D
- Full Member

- Posts: 120
- Joined: Thu Oct 21, 2010 10:03 am
Vliee op die tafel
Vat Detol of Savlon en gooi `n bietjie in `n bakkie en sit dit in die middel van die tafel en sprinkel `n paar druppels in die rondte aan die buitekant van die tafelblad en die vliee sal weg bly.
D4D