Herlaai data vir 9.3x62 met 250gr

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Post Reply
Bartel93
Newbie
Newbie
Posts: 7
Joined: Mon Jul 21, 2014 9:32 pm

Herlaai data vir 9.3x62 met 250gr

Post by Bartel93 »

Naand manne,
Ek wag in spanning vir lisensie maar is al lus om te begin laai.
Ek het 250gr rhino en 250gr penetrator punte gekry en wil hulle graag teen 2500fps uit 'n cz550 full stock met 20duim loop skiet. Is dit moontlik?
Ek het Lapua doppe.
Help asb met lading/kruit/primer etc.
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6968
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Herlaai data vir 9.3x62 met 250gr

Post by DWB »

Goeie Dag,

om 2500ft/s te kry gaan beteken jy gaan net oor maks druk hardloop.

Jou akkurate spoed behoort hier rondom 2430ft/s te wees (58.3gr S355 volgens Quickload)

Maar ek kan jou nou al sê jy gaan dit gooi en nie by daai spoed uitkom nie weens die lang keel van die roer.

Werk met 'n chronograaf op tot jy daai spoed kry.

Met 286gr werk als mooi hier rondom 2250ft/s
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
SeeZee
Newbie
Newbie
Posts: 3
Joined: Fri Jan 24, 2014 1:24 pm

Re: Herlaai data vir 9.3x62 met 250gr

Post by SeeZee »

Baie dankie Deon! Ek sal laat weet hoe dit gegaan het. Nou moet daai liksens net kom!
Post Reply