Musgrave 30-06 Lyttelton RSA - Prys?

Any questions regarding Musgrave, the historyand their hunting rifles here/ Enige vrae aangaand die geskiedenis van Musgrave en hulle jaggewere
Post Reply
JAPES
Newbie
Newbie
Posts: 20
Joined: Mon Aug 18, 2014 3:27 pm

Musgrave 30-06 Lyttelton RSA - Prys?

Post by JAPES »

photo 2.JPG
photo 1.JPG
M8.JPG
Hi Almal

Ek is in die proses om 'n Musgrave 30-06 Lyttelton RSA te koop en wil weet wat is "beskaafde" prys om te betaal?
Ek stel dit so omdat ek die geweer uit my skoonma se oorlede man se boedel koop en self die prys moet maak.
Ek het al verskeie pryse gekry wat varieer tussen R4000 to R12000.

Die geweer is in baie goeie toestand en ek twyfel of dit baie gebruik is.

Reeks nommer:400573

Daan ek sal jou advies waardeer!
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Musgrave 30-06 Lyttelton RSA - Prys?

Post by DWB »

Al betaal jy R12000 sal jy nie spyt wees nie
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
Sangoma (IAN)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1320
Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am

Re: Musgrave 30-06 Lyttelton RSA - Prys?

Post by Sangoma (IAN) »

Ek kan nie lekker op die pics sien nie. Is daar n magasyn?
Stem saam met DWB
User avatar
win270
Hero Member
Hero Member
Posts: 2104
Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am

Re: Musgrave 30-06 Lyttelton RSA - Prys?

Post by win270 »

Stem saam, tot R12,000 is steeds billik as daar nie ander gebreke is nie. Laat 'n geweerhandelaar mooi daarna kyk en dan besluit jy finaal. Lynx teleskoop is gewoonlik ook baie goed.
User avatar
NEGE3
Hero Member
Hero Member
Posts: 1397
Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm

Re: Musgrave 30-06 Lyttelton RSA - Prys?

Post by NEGE3 »

Mooi geweer. Lyk soos die enkelskoot aksie. Behoort baie akkuraat te wees. R12,000 is nog steeds 'n winskopie.
Groete,
Koos de Beer
User avatar
FrancoisN
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 275
Joined: Wed Feb 02, 2011 6:51 am

Re: Musgrave 30-06 Lyttelton RSA - Prys?

Post by FrancoisN »

Die 30-06 sover ek weet was nie op die enkelskoot gemaak nie net die 308. Lyk nog mooi. Sou R12000 betaal sal dit nogsteeds n goeie kopie wees.
JAPES
Newbie
Newbie
Posts: 20
Joined: Mon Aug 18, 2014 3:27 pm

Re: Musgrave 30-06 Lyttelton RSA - Prys?

Post by JAPES »

Hi almal

Dis nie 'n enkelskoot aksie nie.

Dankie vir julle insette.
User avatar
Jake1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2358
Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm

Re: Musgrave 30-06 Lyttelton RSA - Prys?

Post by Jake1 »

Daar is niks fout om ñ winskoop te koop nie behalwe as daar dinge soos sentimentele waardes ens is of as jy iemand wil help.
JAPES
Newbie
Newbie
Posts: 20
Joined: Mon Aug 18, 2014 3:27 pm

Re: Musgrave 30-06 Lyttelton RSA - Prys?

Post by JAPES »

Ek stem 100% saam Jake1!
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3529
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Musgrave 30-06 Lyttelton RSA - Prys?

Post by Armand Steenkamp »

Enkel skoot RSAs was in 243,270,7x64,308 en 3006 gemaak. Ek praat nou nie van die plank geweere nie maar van die rak af. Hoefeel gemaak was is ek nie seker nie. Sommer net so vir intresandhyd.

R12 000 is nie te veel nie.. Maar n man wil mos maar altyd so goedkoop moontlik wegkom.

Groetnis
Post Reply