Die 20ste AJV van hierdie tak word op 27 Augustus gehou om 19h00 te Hippo Creek skietbaan. Al die lede is reeds in kennis gestel per SMS. Hierdie is 'n beroep op alle lede wat op die forum is om die vergadering by te woon om hulle insette te lewer rakende hul behoeftes en dit aan die nuwe bestuur oor te dra.
Bring asb. jul trofee om opgeneem te word in die tak se register vanaf 15h00 tot 18h30. Verseker net dat die nodige dokumente saamkom om te bewys dat die trofee wettig gejag is (vervoer of jagpermit).
SAJWV : Vaaldriehoektak - AJV 27 Augustus 2014
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
SAJWV : Vaaldriehoektak - AJV 27 Augustus 2014
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br