Laat middag

Dagroep stories en vrae/ Day Calling stories and questions
Post Reply
Jakkie 321
Hero Member
Hero Member
Posts: 636
Joined: Sat Apr 27, 2013 8:19 pm

Laat middag

Post by Jakkie 321 »

Het hierdie tefie gistermiddag 5 uur ingeroep.

Steenbokkie het haar in gelok.

Groette
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
9.3 x 62mm Mauser
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage

Jakkie 321
Reinhard Hassel
User avatar
Gernie
Hero Member
Hero Member
Posts: 771
Joined: Tue Apr 07, 2009 4:24 pm

Re: Laat middag

Post by Gernie »

Mooi gedoen, geluk.
Ockert1992
Hero Member
Hero Member
Posts: 826
Joined: Wed Mar 13, 2013 7:35 pm

Re: Laat middag

Post by Ockert1992 »

Netjies! Vertel vir ons bietjie meer. Wat se roer, roeper, ens jy gebruik het?
User avatar
243Songdaug
Hero Member
Hero Member
Posts: 1713
Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm

Re: Laat middag

Post by 243Songdaug »

Netjies man
jamalley
Hero Member
Hero Member
Posts: 630
Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm

Re: Laat middag

Post by jamalley »

Baie mooi
Jakkie 321
Hero Member
Hero Member
Posts: 636
Joined: Sat Apr 27, 2013 8:19 pm

Re: Laat middag

Post by Jakkie 321 »

Dankie Manne

Ek was al so 3 uur op my plek gewees.
Die plaas is baie ruig en moeilik om te jag.
Ek het aan die een kant van die koppie parkeer en oorgestap na die skiet area.
Roepper wildfire gaan opstel en die lappie wat julle sien aan die bo kant van die roepper stel ek saam op staal pen so dat dit die jak se aandag trek. Ek het baie sag 3 uit 20 hasie gespeel met baie stiltes. By 4 uur het ek klein steen bokkie begin en seker net 3 keer gespeel.Sy het van links af ingekom sonder om een keer te stop om seker te maak of als veilihg is, eers toe sy die lappie gesien het het sy gestop, en toe blaf die 6mm Musgrave 85gr sierra teen 3400ft/s tans besig om 55gr te toets op hede skiet hulle 3900ft/s en dit was haar laaste stop.

Groette
9.3 x 62mm Mauser
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage

Jakkie 321
Reinhard Hassel
User avatar
Willie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 459
Joined: Thu Dec 09, 2010 1:36 pm

Re: Laat middag

Post by Willie »

Baie mooi !

Ek neem aan die is die jakkals wat jy op 'n ander draad bespreeek het wat jy nie in die nag kon in roep nie ?
Jakkie 321
Hero Member
Hero Member
Posts: 636
Joined: Sat Apr 27, 2013 8:19 pm

Re: Laat middag

Post by Jakkie 321 »

Willie nee

Daai ander jakkels wat ek nie in die aand kon roep nie het my gif pilletjie geeet en nie weer gesien of gehoor nie,

Willie waar is jy as jy in die Klein Karoo is watter dorp.

Groette
9.3 x 62mm Mauser
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage

Jakkie 321
Reinhard Hassel
User avatar
Willie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 459
Joined: Thu Dec 09, 2010 1:36 pm

Re: Laat middag

Post by Willie »

Ek is in Ladismith distrik tussen Sanbona en Anysberg reservaat, teen die Touw rivier - Dit is nou sover nog net naweke en vakansies. Deur die week werk en bly en in die Kaap
222 Sako
Full Member
Full Member
Posts: 224
Joined: Wed Mar 05, 2014 8:40 am

Re: Laat middag

Post by 222 Sako »

Jakkie

Hoe lank sit jy stil voor jy begin roep? Ek wil vanmiddag weer gaan roep ,want hulle vang my nog steeds nadat ek al 14 dood het van Feb af. Van hulle is net 4 in die dag. Ek wag gewoonlik so 30min. Weet nie of is ek te gou nie.
Die slagysters vang net my buurman se skaaphond.

Groete.
Jakkie 321
Hero Member
Hero Member
Posts: 636
Joined: Sat Apr 27, 2013 8:19 pm

Re: Laat middag

Post by Jakkie 321 »

222 Sako ek sit net 10min stil. Jy moet in die skadu kant van die bos sit. Ek gebreuk ook n "ghillie suit" om my nog beter te kamofleer. Net soos die nag roep is die area baie belangrik. Roep op die plekke waar jy spoore heen en weer kry en waar jy hulle in die dag sien. Weet nie hoe droog dit daar by jou is nie maar water is ook n goeie plek.
Voorspoed met jou roep en kom plaas vir ons fotos asb.

Groette
9.3 x 62mm Mauser
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage

Jakkie 321
Reinhard Hassel
Post Reply