Ons jong Protea Span het nou n paar dae terug baie baie goed gedoen in Nieu-Seeland met die FIELD TARGET world champs.Ons kan trots wees op hulle!
Resultate:
Team SA took the team Gold with 540 points in the 2014 World Field Target Championships held in New Zealand.
Stefan Viljoen (at 15 years old) won both the overall title as well as the junior title.
Natalie Terblanche retained her Ladies Open title. Lauren Parsons came in at second. Chisty Ann Venter came in at second in the Junior division.
Cobus Viljoen took the High Power title.
http://wpfta.co.za/category/field-targe ... e/results/
https://www.facebook.com/pages/South-Af ... 00?fref=nf
Field Target world champs.
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Field Target world champs.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- Alwyn
- Hero Member

- Posts: 730
- Joined: Sun Jan 13, 2013 10:27 pm
Re: Field Target world champs.
Wel gedaan aan TEAM SA!!!
Ek wonder hoe het dit met die Protea span gegaan in Spanje.... Ek dink hulle kom Donderdag trug....
Ek wonder hoe het dit met die Protea span gegaan in Spanje.... Ek dink hulle kom Donderdag trug....
- walter404
- Newbie

- Posts: 27
- Joined: Wed Mar 02, 2011 4:42 pm
Re: Field Target world champs.
Uitstekend gedoen span SA!!
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13506
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Field Target world champs.
Stefan het baie baie goed gedoen.Dink hy het nog n pyn met sy geweer ook gehad
Geluk aan almal
Geluk aan almal
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: Field Target world champs.
Ja nee, ons FT span het Suid Afrika se naam hoog gehou!
Geluk weereens aan hulle en veral die Viljoens mrt hulle prestasies. Trotse Pa en seun span daardie. Al die pad van WP!
Geluk weereens aan hulle en veral die Viljoens mrt hulle prestasies. Trotse Pa en seun span daardie. Al die pad van WP!
Jannie Welman