Zimbi verjaardag Oktober 2014

Handelaars wat advertensie regte gekoop het mag hier adverteer/Dealers that have paid for advertising rights may advertise here.
Post Reply
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Zimbi verjaardag Oktober 2014

Post by BRNO (Pierre) »

More manne. Ek sit hierdie namens Zimbi op. Hulle het die maand hulle eerste verjaardag onder nuwe eienaarskap. Gedink daar mag dalk iets wees waarin iemand belangstel:
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Veiligheid eerste manne!
Johan308
Full Member
Full Member
Posts: 213
Joined: Mon Aug 18, 2014 2:34 pm

Re: Zimbi verjaardag Oktober 2014

Post by Johan308 »

Paar goeie bargains daar!
Corniel
Full Member
Full Member
Posts: 131
Joined: Tue May 14, 2013 1:13 pm

Re: Zimbi verjaardag Oktober 2014

Post by Corniel »

Ja nee, daar is n hele paar winskope! Daai .375 Ruger van ruger - hoekom lei jy my so in die versoeking!
Johan308
Full Member
Full Member
Posts: 213
Joined: Mon Aug 18, 2014 2:34 pm

Re: Zimbi verjaardag Oktober 2014

Post by Johan308 »

Hoekom is die Marlin gewere so goedkoop? Is dit nie goeie kwaliteit nie of hoe? Het enige iemand ondervinding met die gewere?
Leon Crous
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 429
Joined: Wed Jun 18, 2014 12:08 am

Re: Zimbi verjaardag Oktober 2014

Post by Leon Crous »

Ja-Nee manne, hier IS 'n paar goeie bargains! :)
Jammer Zimbi maar korregeer my maar asb as ek verkeerd is, maar net iets oor bv. die Nosler gewere:
Is die sogenaamde afslag-prys dan nie presies dieselfde as die geadverteerde prys (ek dink dit was in S.A.Jagter) wat ek nog laas maand gesien het nie? :confused:
Dis nie bedoel om negatief te wees nie asb, wil net weet!
Groete, o en baie geluk met jul "verjaardag"!
Leon.
User avatar
JacoW
Full Member
Full Member
Posts: 131
Joined: Tue Sep 02, 2014 12:05 pm

Re: Zimbi verjaardag Oktober 2014

Post by JacoW »

Ag baie dankie vir die informasie, ek sien daar is n outjie met my naam op!
9.3 x 62 Mauser
30-06 Tikka
6.5 Creedmoor Howa
.222 Krico
.22 Hornet Anschutz
.22 Mauser

"Everything happens for a reason"
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Zimbi verjaardag Oktober 2014

Post by JACQUES BOTHA »

Wie is die nuwe eienaars van Zimbi?
Groete
Jacques
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Zimbi verjaardag Oktober 2014

Post by JACQUES BOTHA »

Wie is die nuwe eienaars van Zimbi?
Groete
Jacques
chrisman
Full Member
Full Member
Posts: 133
Joined: Tue Sep 24, 2013 2:05 pm

Re: Zimbi verjaardag Oktober 2014

Post by chrisman »

Johan308.
Ek ook geskok oor die prys op die Marlin's.
Ek het 'n XL7 in 30-06.
Moer happy met die geweer.
Jy kan maar een koop.
Israeli 7.62 (.308)
Marlin 30-06
Mauser .22
Taurus .40 S&W
Ou windbuks
acssa
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 345
Joined: Mon Jun 16, 2014 5:50 pm

Re: Zimbi verjaardag Oktober 2014

Post by acssa »

S&O het ook paar specials aan op gewere.... 12500 vir n TIKKA T3...wow
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Zimbi verjaardag Oktober 2014

Post by theedge »

Baie nice - paar lekker pryse
Tokka777
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 94
Joined: Mon Jun 25, 2012 9:27 pm

Re: Zimbi verjaardag Oktober 2014

Post by Tokka777 »

Leon sover ek dit het is hulle nosler gewere omtrent al op cost hulle kan nie nog af kom op daai prys nie en is dooie kapitaal op die oomblik!
Tokka777
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 94
Joined: Mon Jun 25, 2012 9:27 pm

Re: Zimbi verjaardag Oktober 2014

Post by Tokka777 »

Jacques die nuwe eienaar is Pierre Dalton
Post Reply