MASSEY FURGESON 390
-
sakkievanheerden
- Full Member

- Posts: 199
- Joined: Wed Jul 14, 2010 8:16 pm
MASSEY FURGESON 390
Hallo almal
Ek is op soek na n goeie en netjiese 390 of 375 4x2 trekker asb,as iemand weet van so iets?PM my sommer of my sel no is 0828561885.
Groete
Sakkie van Heerden
Ek is op soek na n goeie en netjiese 390 of 375 4x2 trekker asb,as iemand weet van so iets?PM my sommer of my sel no is 0828561885.
Groete
Sakkie van Heerden
-
DUTOITF
- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
-
sakkievanheerden
- Full Member

- Posts: 199
- Joined: Wed Jul 14, 2010 8:16 pm
Re: MASSEY FURGESON 390
DUTOITF
Dankie ek sal bietjie daar kyk.
Yalair
Ek kyk gereeld daar maar sien net nou en dan 4x4,dankie elk geval.
Groete
Sakkie
Dankie ek sal bietjie daar kyk.
Yalair
Ek kyk gereeld daar maar sien net nou en dan 4x4,dankie elk geval.
Groete
Sakkie
-
Ponkie
- Hero Member

- Posts: 949
- Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Re: MASSEY FURGESON 390
Oom Sakkie
Ek het nou bietjie daar rond gekyk, my Pa soek self 'n 2e hands trekker met 'n laaigraaf vooraan om sand te laai. Jammer daar is nie een nie. Laatweet maar as Oom een raakloop so met die soekery na die Massey!
Groetnis

22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
-
sakkievanheerden
- Full Member

- Posts: 199
- Joined: Wed Jul 14, 2010 8:16 pm
Re: MASSEY FURGESON 390
Hallo Ponkie
Jong om mee te begin is ek darm nie n oom nie,ek lyk maar net so lelik.Ek sal bietjie rond kyk vir die trekkers, maar lyk my hulle is maar skaars.As ek net dalk n plek of iemand kan kry wat hulle restoreer of oorbou en goeie werk doen sal dit my ook help,sien nie nou kans om nuwe trekker te koop nie.Ons het noggie geskeer en van die lekker hoe wolpryse gekry nie.
Groete
Sakkie
Jong om mee te begin is ek darm nie n oom nie,ek lyk maar net so lelik.Ek sal bietjie rond kyk vir die trekkers, maar lyk my hulle is maar skaars.As ek net dalk n plek of iemand kan kry wat hulle restoreer of oorbou en goeie werk doen sal dit my ook help,sien nie nou kans om nuwe trekker te koop nie.Ons het noggie geskeer en van die lekker hoe wolpryse gekry nie.
Groete
Sakkie
-
Ponkie
- Hero Member

- Posts: 949
- Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Re: MASSEY FURGESON 390
Sakkie
Jammer, ek weet nooit watter om te Oom en watter nie. . . Ja ons ou boerderytjie is maar klein. My Pa doen vervoerwerk, dis maar die hoofinkomste. Die 600 dorperooie kan beswaarlik 'n familie voed!
Sal dit baie wardeer as 'n trekkertjie erens opduik!
Groetnis
Ponkie
Jammer, ek weet nooit watter om te Oom en watter nie. . . Ja ons ou boerderytjie is maar klein. My Pa doen vervoerwerk, dis maar die hoofinkomste. Die 600 dorperooie kan beswaarlik 'n familie voed!
Sal dit baie wardeer as 'n trekkertjie erens opduik!
Groetnis
Ponkie
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
- Dawid
- Hero Member

- Posts: 1079
- Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Re: MASSEY FURGESON 390
Ponkie
In die hedendaagse lewe waar almal bedruk en beswaard is en oor die land se politiek bekommerd is verskoon my maar ek gaan n bietjie humor in jou aanmerking maak " 600 ooie wat skaars n familie kan voed"
Nou wil ek net weet.....is die familie redelik aan die groot kant of gaan die mense vir goud met elke ete
Janee boerdery is maar taai en dis hoekom ek as beginnerboer ook self maar konstruksiewerk doen terwyl die opbou van die boerdery aan die gang is.
Alle sterkte
Dawid

IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
- Geno
- Administrator

- Posts: 13643
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- Dawid
- Hero Member

- Posts: 1079
- Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Re: MASSEY FURGESON 390
Baie dankie Eugene, ek`s al redelik lank gerigestreer hier en slurp alle inligting wat ek hier kan kry op en moet eerlik se ...hierdie is n uitstekende " site ", propvol raad en inligting en sodra ek en my seun ons kursusse gedoen het gaan ons heerlik Jakkies jag hier in die Bloemhof distrik, ek sien hiers baaaaaie.
Groetnis
Groetnis
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
-
Ponkie
- Hero Member

- Posts: 949
- Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Re: MASSEY FURGESON 390
Dawid
Haha nee geen probleem Oom!
Ja nogals, ons is 3 seuns en 'n dogter. Almal in die koshuis en eks al op Universiteit.