nite site eagle
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
nite site eagle
is hier dalk iemand wat ondervinding het met bg of weet van iemand wat daarmee skiet?
-
Beer (Christo)
- Hero Member

- Posts: 1150
- Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm
Re: nite site eagle
Ons het myne so paar weke terug op 'n vriend se plaas uitgetoets. Beeld was baie goed. Hy het 'n haas op so 120m 'n kopskoot gegee met my .222.
Ek het een aand laat in die hide gesit en wag vir 'n jakkals wat gereeld op die gamecam af geneem is. Het toe 'n photo my iPhone geneem. As jy vir my jou sel nommer pm dan kan ek dit vir jou whatsapp.

Henry 7
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Fri Mar 30, 2012 9:14 am
Re: nite site eagle
Christo
Moet jy op 'n sekere vergroting skiet en kan jy stel aan jou vergroting as hy klaar gemount is?
Daai 5 groen ligte wat voor aan is-verlig hulle die area rondom jou?
Henry
Moet jy op 'n sekere vergroting skiet en kan jy stel aan jou vergroting as hy klaar gemount is?
Daai 5 groen ligte wat voor aan is-verlig hulle die area rondom jou?
Henry
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: nite site eagle
op die youtube videos het ek gsien dat hulle aan die scope se vergroting stel sonder probleme terwyl die nite site op is.op n ander site het n ou van sa gese hy skiet jakkals met sy nite site 200(die kleintjie)
-
Beer (Christo)
- Hero Member

- Posts: 1150
- Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm
Re: nite site eagle
Henry, soos Johan se jy kan stel, jy moet nie kamera weer reg op draai as hy geskiet het. Maar as jy die sleeve vas, behoort hy nie te draai nie.
Dit is swart IR ligte. Hulle veilig nie die area nie, maar die back light van die klein TV skerm gooi bietjie lig in jou gesig. Hulle gee 'n klein filter saam as dit jou pla. Ek kon nie juis agter kom of die diere pla nie, maar dit wou wel voorkom asof hulle bewus word van die IR lig - anders het hulle my dalk gehoor.

smitjs
- Hero Member

- Posts: 672
- Joined: Sat Jun 02, 2012 8:24 am
Re: nite site eagle
Ek ken nie die Eagle nie, maar die beginsel is dieselfde as die NS200.
Dit pas 'n kamera agter die teleskoop se agterste lens, en 'n skermpie pas bo op die teleskoop.
IR LEDS word gebruik om die beligting te doen.
Dis wonderlik om 'n jakkals of rooikat te kan skiet terwyl omstanders niks kan sien nie.
As mens die vergroting draai, draai die kamera, en jy moet weer die kamera reg draai.
Daarom is dit onprakties om aan die vergroting te stel terwyl daar na iets gekyk word.
Dis ook totaal onprakties om daarmee te soek. Oortuig jouself, probeer soek deur die teleskoop, al gebruik jy 'n lig op die teleskoop. Die effek is dieselfde, behalwe dat die NS200 nog jou afstand ook beperk tot 200m. Die teleskoop se veld is eenvoudigte te klein om deur te soek.
Toets dit selfs in die dag, en jy sal oortuig wees dis onprakties om deur die teleskoop te soek.
Gebruik liewer 'n 5x of 3x infrarooi verkyker.
Die goedkoop manier is 'n 3x nagsig monocular en 'n addisionele infrarooi flits daarop gemonteer.
Sommige mense kry dan skeelhoofpyn.
Duurder is die nagsig verkykers, en dit werk. Ek het al byvoorbeeld 'n rooikat te sien gekry op lang afstand met so 'n verkyker, en net so af en toe gekyk waar hy is terwyl ek in die rondte soek vir jakkals.
Rooikat het eenvoudig stadig bly inkom. Toe hy na aan die roeper kom, het ek oorgegaan na die NS200, en die skoot was perfek. Die drywer het sy as af geskrik, want hy was nooit bewus van enig iets waarna ek kon skiet nie, en het geen lig gesien voor die skoot gegaan het nie.
Die vraag is dan waarom sal die eagle beter wees as die NS200?
Jy sal nie soek met die eagle nie, en in stikdonker kan jy gaan tot 200m met die NS200. Natuurlik as jy nog 'n infrarooi flits of laser ook op jou skietstoel arm monteer, is jou bruikbare afstand baie meer.

dit gaan van jou scope afhang of jy die zoom kan stel of nie terwyl die nite site op is.volgens videos op youtube lyk dit nie te moeilik om te soek met hom nie.monocular is nie eers vir my n opsie nie,as jy deur hom gekyk het kan jou oog vir n tyd daarna niks sien nie.wat bedoel jy met 3x nagsig?gen3?verskil tussen die eagle en die ns200 is dat die eagle meer ir liggies in het en ook n id range van 500m het teenoor 200m.jou beeld is ook betersmitjs wrote:Ek ken nie die Eagle nie, maar die beginsel is dieselfde as die NS200.
Dit pas 'n kamera agter die teleskoop se agterste lens, en 'n skermpie pas bo op die teleskoop.
IR LEDS word gebruik om die beligting te doen.
Dis wonderlik om 'n jakkals of rooikat te kan skiet terwyl omstanders niks kan sien nie.
As mens die vergroting draai, draai die kamera, en jy moet weer die kamera reg draai.
Daarom is dit onprakties om aan die vergroting te stel terwyl daar na iets gekyk word.
Dis ook totaal onprakties om daarmee te soek. Oortuig jouself, probeer soek deur die teleskoop, al gebruik jy 'n lig op die teleskoop. Die effek is dieselfde, behalwe dat die NS200 nog jou afstand ook beperk tot 200m. Die teleskoop se veld is eenvoudigte te klein om deur te soek.
Toets dit selfs in die dag, en jy sal oortuig wees dis onprakties om deur die teleskoop te soek.
Gebruik liewer 'n 5x of 3x infrarooi verkyker.
Die goedkoop manier is 'n 3x nagsig monocular en 'n addisionele infrarooi flits daarop gemonteer.
Sommige mense kry dan skeelhoofpyn.
Duurder is die nagsig verkykers, en dit werk. Ek het al byvoorbeeld 'n rooikat te sien gekry op lang afstand met so 'n verkyker, en net so af en toe gekyk waar hy is terwyl ek in die rondte soek vir jakkals.
Rooikat het eenvoudig stadig bly inkom. Toe hy na aan die roeper kom, het ek oorgegaan na die NS200, en die skoot was perfek. Die drywer het sy as af geskrik, want hy was nooit bewus van enig iets waarna ek kon skiet nie, en het geen lig gesien voor die skoot gegaan het nie.
Die vraag is dan waarom sal die eagle beter wees as die NS200?
Jy sal nie soek met die eagle nie, en in stikdonker kan jy gaan tot 200m met die NS200. Natuurlik as jy nog 'n infrarooi flits of laser ook op jou skietstoel arm monteer, is jou bruikbare afstand baie meer.
-
smitjs
- Hero Member

- Posts: 672
- Joined: Sat Jun 02, 2012 8:24 am
Re: nite site eagle
Daar is sekerlik teleskope waar jy die zoom kan stel sonder om die kamera te affekteer.
Nee, ek het bedoel 3x vergroting verkyker, gen 1.
Oortuig jouself. soek deur jou teleskoop, enige lig, en kyk hoe onprakties dit is. Die veld deur die teleskoop is eenvoudig te klein.
Toets dit net eers voor jy koop.
Natuurlik skiet ek ook jakkals met die NS200, ek soek net nie daarmee nie, ek gebruik 'n 5x nagsig verkyker om mee te soek.
Sit dan alles bymekaar, en kyk of jy die belegging ooit sal terug kry.
As jy nog kans sien vir die Eagle, voel vry, gebruik dit. Ek het net gewaarsku.
Nee, ek het bedoel 3x vergroting verkyker, gen 1.
Oortuig jouself. soek deur jou teleskoop, enige lig, en kyk hoe onprakties dit is. Die veld deur die teleskoop is eenvoudig te klein.
Toets dit net eers voor jy koop.
Natuurlik skiet ek ook jakkals met die NS200, ek soek net nie daarmee nie, ek gebruik 'n 5x nagsig verkyker om mee te soek.
Sit dan alles bymekaar, en kyk of jy die belegging ooit sal terug kry.
As jy nog kans sien vir die Eagle, voel vry, gebruik dit. Ek het net gewaarsku.
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: nite site eagle
ek wil nie soek met die nite site nie,daarvoor sal ek n rooi lig gebruik.is dit dan nogsteeds n slegte koop?smitjs wrote:Daar is sekerlik teleskope waar jy die zoom kan stel sonder om die kamera te affekteer.
Nee, ek het bedoel 3x vergroting verkyker, gen 1.
Oortuig jouself. soek deur jou teleskoop, enige lig, en kyk hoe onprakties dit is. Die veld deur die teleskoop is eenvoudig te klein.
Toets dit net eers voor jy koop.
Natuurlik skiet ek ook jakkals met die NS200, ek soek net nie daarmee nie, ek gebruik 'n 5x nagsig verkyker om mee te soek.
Sit dan alles bymekaar, en kyk of jy die belegging ooit sal terug kry.
As jy nog kans sien vir die Eagle, voel vry, gebruik dit. Ek het net gewaarsku.
-
smitjs
- Hero Member

- Posts: 672
- Joined: Sat Jun 02, 2012 8:24 am
Re: nite site eagle
Ek dink dis 'n goeie idee om te soek met 'n rooi lig. Ek kan nie seker wees nie, ek het dit nie probeer nie.
Wanneer jy weet waar om te kyk, is die nite site reg.
Of dit 'n goeie koop sal wees, kan ek nie sê nie. Dit sal maar terg om so 'n groot belegging terug te kry, maar daar is definitiewe vordele daar aan.
Ek glo uit ondervinding dat jakkalse wat roepsku en ligsku is, jou sal aflag sodra hul jou voertuig gewaar, lank voor jy nog begin lig of roep. Ek dink daar is twee antwoorde daar op.
Ek dink as jy sonder ligte kan ry, sal dit dalk werk, miskien met nagsig.
Tweede opsie, en bewys dat dit werk, is Dawie se fnuik tegniek. Vra liewer vir Dawie, maar dit kos jou om 'n drywer te hê.
Alle voorspoed!

- Abrie Smit
- Jr. Member

- Posts: 90
- Joined: Tue Oct 08, 2013 8:34 am
Re: nite site eagle
Dawie, vertel van jou fnuik trick. Ek moet 'n baie slim jakkals gaan soek.