MARCH Scopes - 15% Discount to Protea Team members

Handelaars wat advertensie regte gekoop het mag hier adverteer/Dealers that have paid for advertising rights may advertise here.
Post Reply
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13643
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

MARCH Scopes - 15% Discount to Protea Team members

Post by Geno »

We are offering 15% discount on all MARCH Scopes to current Protea Shooting Team members.
Doesn't matter which discipline, as long as you can prove you are a current team member, the discount applies.
Valid until 31/12/2014.

(click to enlarge)
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Miscellaneous/Sale%20Guns/MARCH/Protea%20Promo.jpg

Regards,
Geno
Goed, beter, 6millimeter!
Supacow
Hero Member
Hero Member
Posts: 2111
Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm

Re: MARCH Scopes - 15% Discount to Protea Team members

Post by Supacow »

Skerp Geno!
Dit sal verkope stimuleer.
NF hier kom March....
User avatar
Safari Outdoor
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 334
Joined: Mon Jul 14, 2014 10:19 pm

Re: MARCH Scopes - 15% Discount to Protea Team members

Post by Safari Outdoor »

Supacow wrote:Skerp Geno!
Dit sal verkope stimuleer.
NF hier kom March....
Yipeeeee!
SAFARI OUTDOOR
Stellenbosch - Pretoria - Rivonia - Boksburg - Wes Rand (Cradlestone)
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13643
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: MARCH Scopes - 15% Discount to Protea Team members

Post by Geno »

Safari & Outdoor wrote:
Supacow wrote:Skerp Geno!
Dit sal verkope stimuleer.
NF hier kom March....
Yipeeeee!
Nee wat. March sal nooit NF se plek oorvat nie.

Dis soos manne wat bv. BMW, Merc en Audi ry. Hulle doen dit omdat Aston Martin so rapsie bo hulle budget is. :P
Daar is 'n plek in die mark vir alle handelsmerke. Alle handelaars en agente moet dit net besef en mekaar verdra.

Groete
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Safari Outdoor
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 334
Joined: Mon Jul 14, 2014 10:19 pm

Re: MARCH Scopes - 15% Discount to Protea Team members

Post by Safari Outdoor »

Geno wrote:
Safari & Outdoor wrote:
Supacow wrote:Skerp Geno!
Dit sal verkope stimuleer.
NF hier kom March....
Yipeeeee!
Nee wat. March sal nooit NF se plek oorvat nie.

Dis soos manne wat bv. BMW, Merc en Audi ry. Hulle doen dit omdat Aston Martin so rapsie bo hulle budget is. :P
Daar is 'n plek in die mark vir alle handelsmerke. Alle handelaars en agente moet dit net besef en mekaar verdra.

Groete
Eugene
Eugene, dit is nou ware woorde.
n Pal van my het nou die dag sy jaar oue Aston Martin vir helfte verkoop as wat hy betaal het, hy ry nou maar weer n R8 Audi.

Groete
SAFARI OUTDOOR
Stellenbosch - Pretoria - Rivonia - Boksburg - Wes Rand (Cradlestone)
kopskoot
Hero Member
Hero Member
Posts: 1112
Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm

Re: MARCH Scopes - 15% Discount to Protea Team members

Post by kopskoot »

Net vir ineteresantheid:

Hoeveel protea skuts het ons hier op Jaracal

Ek weet van Piet Breedt!

Wie nog?
Soms Sako!

Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
User avatar
Reggie Gerber
Hero Member
Hero Member
Posts: 1223
Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm

Re: MARCH Scopes - 15% Discount to Protea Team members

Post by Reggie Gerber »

Ronald hier is n hele paar.
Sal interesant wees om te weet watter optics hulle verkies.
Johannes Schoeman
Jp Wessels
Andre Volschenk
Jaco Brink

en seker nog n klompie
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13643
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: MARCH Scopes - 15% Discount to Protea Team members

Post by Geno »

Ronald,

Hier is die laaste Jaggeweer Protea span wat ek kan onthou vanaf die Australie trip.

Francious Ferreira
Jaco Brink
Willem Botha
Revo van Zyl
Rupert Dedekind
Johannes Schoeman

Van hulle weet ek Jaco Brink, Johannes Schoeman, Revo van Zyl hier op die forum.

Maar, jaggeweerskiet is nie die enigste skietdissipline in die land nie.

BR, FT, F-Klas ens het ook nogal paar manne hier.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Riaan Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1284
Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm

Re: MARCH Scopes - 15% Discount to Protea Team members

Post by Riaan Kriel »

Supacow wrote:Skerp Geno!
Dit sal verkope stimuleer.
NF hier kom March....
As jy wil verkope stimuleer, maak die afslag oop vir almal, nie net vir die Protea skuts nie, hier is heeltemal te min van hulle >:D
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13643
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: MARCH Scopes - 15% Discount to Protea Team members

Post by Geno »

Duracell wrote: As jy wil verkope stimuleer, maak die afslag oop vir almal, nie net vir die Protea skuts nie, hier is heeltemal te min van hulle >:D
Deal!
Tot 24/11/2014 geld die 15% afslag vir alle Jaracal lede.

Duracell,
Kan ek solank die invoice stuur? Watse scope soek jy?

Groete
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Frikkie Coetzee
Hero Member
Hero Member
Posts: 2151
Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm

Re: MARCH Scopes - 15% Discount to Protea Team members

Post by Frikkie Coetzee »

Lekker Geno.

Geno EK spaar Boetie Ek spaar en daar kom n March op my 284.
User avatar
Riaan Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1284
Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm

Re: MARCH Scopes - 15% Discount to Protea Team members

Post by Riaan Kriel »

Geno wrote:
Duracell wrote: As jy wil verkope stimuleer, maak die afslag oop vir almal, nie net vir die Protea skuts nie, hier is heeltemal te min van hulle >:D
Deal!
Tot 24/11/2014 geld die 15% afslag vir alle Jaracal lede.

Duracell,
Kan ek solank die invoice stuur? Watse scope soek jy?

Groete
Eugene
>:D Neewat, my beursie is nie groot en diep genoeg vir daai outjies nie. Ek is eerder in die Sightron-klas. Maar as ek eendag groot is en ek werk en ek kry geld....... :o Hier is egter manne wat wel die budget het vir daai verkykers op hulle gewere :laugh: Hulle sal jou baie dankbaar wees vir die goeie afslag vir alle Jaracal-lede. Hulle moet dan net onthou om my te bedank vir die skimp wat gewerk het ++>:

Nou die dag vir die eerste keer deur so 'n March gekyk op 'n geweer, dink dit was 'n 5-32??. Ek het die gebod wat sê jy mag nie begeer nie heeltemal oortree en begin wonder wat is die waarde van 'n nier of 'n linker-klinker deesdae op die swartmark. Ek was regtig BAIE beindruk net die "clarity" teenooor die Sightron en die algemene "gevoel" van die scope. Bietjie vergelyk met die Sightron op dieselfde vergrotings. Dit wys maar net weer die ou gesegde waar van "Jy kry dit waarvoor jy betaal"
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8003
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: MARCH Scopes - 15% Discount to Protea Team members

Post by Arnold »

Geno, dalk kan jy vir ons die pryse opsit?
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13643
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: MARCH Scopes - 15% Discount to Protea Team members

Post by Geno »

Arnold wrote:Geno, dalk kan jy vir ons die pryse opsit?

Die in geel gemerk.

https://dl.dropboxusercontent.com/u/497 ... pecial.pdf

;)
Goed, beter, 6millimeter!
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: MARCH Scopes - 15% Discount to Protea Team members

Post by Louis102 »

Vir wat dit mag werd wees:

Blêrrie nice scopes, hierdie March'e....so paar jakkalse met die 3-24 x52 geskiet in die nag en het baie duidelik gesien wat aangaan. Dink March gaan nog met v/d "groot name" in die bedryf saamgesels. Hierdie een se kruishaar sit op die eerste focal plane, wat my nie vreeslik aanstaan nie, want op 10x vergroting is hy te fyn en op 24x vergroting is hy te dik vir my persoonlike smaak. Maar dis regtig al wat pla.

My gat jik om een te koop...maar dis klomp geld om uit te haal vir 'n scope.....en ek kort 'n geweer om hom op te sit.

Louis
User avatar
tafjak
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2128
Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm

Re: MARCH Scopes - 15% Discount to Protea Team members

Post by tafjak »

Louis

Dankie vir die report. Kan jy foto van die kruishaar hier plaas? Ek het ook maar 'n issue met kruishare en ek hou weer van goed in die 1ste focal p. Besige kruishare is vir my onbruikbaar en belemmer sig in my aplikasies

Mooiloop
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13643
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: MARCH Scopes - 15% Discount to Protea Team members

Post by Geno »

Hier is hy Oom Taffie.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: MARCH Scopes - 15% Discount to Protea Team members

Post by Gawie(13mm) »

Heng maar dit is baie "Gloeimanne".

Ek sit al my geldjies onder die matras. Eendag!!!
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
tafjak
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2128
Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm

Re: MARCH Scopes - 15% Discount to Protea Team members

Post by tafjak »

Tnx Geno
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: MARCH Scopes - 15% Discount to Protea Team members

Post by Louis102 »

Taffie, nog ietsie wat jy dalk nie baie van gaan hou op diè betrokke March nie, is sy paralaks verstelling / side fokus. Die March wat ek tans toets, se verstelling is moer sensitief, maw 'n klein verstelling maak 'n groot verskil in wat jy voor sien....maar ek's dit nou al so bietjie gewoond. Weet jy hou nie v paralaks verstellings oor die algemeen nie, maar dis mos maar noodsaaklik by groter as 12x vergrotings. Glo egter man kan darem seker reg kies voor jy koop t.o.v. dit, sowel as die kruishaar.

Manne wat die scope meerdoelig wil gebruik vir bv veldskiet / papierskiet sowel as in die nag gebruik vir roepjag, mag dalk aanklank vind by hierdie model.

So dink ek maar.
User avatar
tafjak
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2128
Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm

Re: MARCH Scopes - 15% Discount to Protea Team members

Post by tafjak »

Thanks Louis

Ek sal nie March vir nagsjag gebruik nie. Wil dit op papiergunn gebruik. Maar dink die March sal paaie om 'n NF kyk in die dag en nag. Kon dadelik die verskil sien in Venterdorp(of waar het ons deur dit gekyk).

Mooiloop
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: MARCH Scopes - 15% Discount to Protea Team members

Post by BLOK »

tafjak wrote:. Maar dink die March sal paaie om 'n NF kyk in die dag en nag. Kon dadelik die verskil sien in Venterdorp(of waar het ons deur dit gekyk).

Mooiloop

Was Ventersdorp waar ons die March met my NForce vergelyk het ja. Vir nagskiet is NForce virseker ver agter wat helderheid betref by baie ander scopes, maar dan is nagskiet ook nie waarvoor ek alleen die NForce gekies het nie. Vir my budget en doel van dubbeld my brood gebotter he, ver skiet en nagjag het NForce destyds mooi in my prysklas ingepas. As ek die geld gehad het vir dubbel doel sou ek ook seker eerder die March gekies het, maar ongelukkig moet arm gatte soos ek maar val vir tweede beste wat helderheid in die nag betref.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
tafjak
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2128
Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm

Re: MARCH Scopes - 15% Discount to Protea Team members

Post by tafjak »

Dankie Blok

Wou se dat dit in Ventersdorp was. Ja, die nuwe geweer soek nog teleskoop, gelukkig tyd aan my kant omdat dit nog nie in my besit is nie en nog rukkie sal duur. Maar dink verseker ernstig aan 'n March. Sal maar sien as ek deur een of 2 modelle geloer het. Dit gaan meer as 80% vir dagskiet diens doen. Ek is maar skrikkerig vir goed wat te veel pryse het en daarmee bedoel ek dat scopes by dieselfde winkel te veel van prys verskil sonder enige rede.

Mooiloop
Post Reply