Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Die prys sluit jou flits met rooi, groen en blou sekondere LEDs asook verskillende wit lig LEDs in wat tot 440 lumens gaan, jou i2 intellicharger (as jy reeds ene het trek R260 af) asook die 2600 mAh battery (as jy reeds het trek 'n verdere R155 af)
Kontak ons gerus vir meer inligting of as jy wil bestel