Blanke plakkers, gee 'n hand...

Jarcal het hier 'n platform geskep vir sy lede om kompetisies te adverteer vir Skole en Organisasies waarby die lede direk betrokke is soos bv. "raffles" met die volgende kriteria.
Die Lid moet meer as 25 "posts" geplaas het.
Hierdie is slegs 'n platform en die lid wat dit plaas is verantwoordelik vir sy plasing en Jaracal sal geensins betrokke raak by enige geskille nie.
Telefoon nommer, e-pos adres en fisiese adres van instansie moet gelys word
Post Reply
KalahariKlong
Hero Member
Hero Member
Posts: 891
Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am

Blanke plakkers, gee 'n hand...

Post by KalahariKlong »

Goeie dag manne, die staan my nogal naby aan die hart en ek probeer maar help waar ek kan.

As iemand dit dalk wil ondersteun.

http://www.kleinvallei.co.za

Net so ietsie oor die laaste terug slag wat die mense beleef het http://maroelamedia.co.za/blog/nuus/sui ... p-geskuif/


Groete
KK
Post Reply