Geweer skoonmaak en groepering skiet
- Francois B
- Full Member

- Posts: 111
- Joined: Mon Aug 17, 2009 4:28 am
Geweer skoonmaak en groepering skiet
Nou het ek julle slim manne se raad nodig my load skiet n n 6 mm gropering maar nadat ek my geweer skoonmaak het wil die volgende 50 skote nie eers in n duim vasplak nie kan dit wees dat my loop uitgeskiet is of kan ek iets anders probeer?
- Francois B
- Full Member

- Posts: 111
- Joined: Mon Aug 17, 2009 4:28 am
Re: Geweer skoonmaak en groepering skiet
Dit is n 243. Win en ek skiet n 70 gr nosler balistic tip teen so 3600fps !
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Geweer skoonmaak en groepering skiet
Francois
Baie maklik, moenie meer daai 243 skoonmaak nie.

Dit wys gewoonlik n loop is nie meer so heel vars nie, watse loop is dit en hoeveel van daai warm laadings het hy al deur, as dit hier na die 2000 toe gaan kan ek jou se sy tyd is min....
Mooi loop

- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Geweer skoonmaak en groepering skiet
Daai combo wat jy het kan nogals 'n loop vreet hehehe.
Jong jy sal dit nie glo nie maar ja dit is actually teken dat die loop begin klaar raak,
Maak netso half pad skoon of los dit.
Hoeveel skote is al deur daai keel?
Hahahaha FM het ek en jy dieselfde bybel versie gelees vanmore?

Last edited by Jagtersdok on Sun Apr 03, 2011 10:45 am, edited 1 time in total.
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Geweer skoonmaak en groepering skiet
Dok
Lyk my dan nu so.............
Mooi loop
Francois
Lyk my dan nu so.............
Mooi loop
Francois
- Francois B
- Full Member

- Posts: 111
- Joined: Mon Aug 17, 2009 4:28 am
Re: Geweer skoonmaak en groepering skiet
Francois Dit is n mauser obendorf en ek het hom 2 hands gekoop en ek het al so 700 skote deur in die laaste 4 maande. Vanoggend het ek weer gaan skiet en toe sit ek nr 61-65 in 8mm nou voel ek beter , maar nou sal ek seker moet begin geld wegsit , goeie geleentheid vir n Bull ! Hoe moeilik is dit met die nuwe wette ens om jou loop te vervang!
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Geweer skoonmaak en groepering skiet
Francois
Ek is in Namibia en nie so heel oppi bol met julle gun wette nie, hier is kundige manne oppi forum wat jou sal kan help. Weet daar is n paar planne te maak, ma wil nie uit my beurt praat nie...............
Mooi loop
Francois
Ek is in Namibia en nie so heel oppi bol met julle gun wette nie, hier is kundige manne oppi forum wat jou sal kan help. Weet daar is n paar planne te maak, ma wil nie uit my beurt praat nie...............
Mooi loop
Francois
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Geweer skoonmaak en groepering skiet
FB
Man dinge is maar tricky op die stadium met die gun wette, maar as jy wakker gunsmith het wat werklikm werk maak van die proses en dinge aan hits kan mens geredelik regkom
Man dinge is maar tricky op die stadium met die gun wette, maar as jy wakker gunsmith het wat werklikm werk maak van die proses en dinge aan hits kan mens geredelik regkom
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Geweer skoonmaak en groepering skiet
Ons moet as jagters werk maak dat loopvervangings bespoedig word met 'n ander werkswyse as aankoop van nuwe wapens. Miskien moet ons nuwe besprekingspunt begin
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4598
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Geweer skoonmaak en groepering skiet
die beste ding is koop nou al n nuwe loop en begin die proses solank daar nog lewe is in jou ou loop. teen die tyd dat jou loop finaal klaar is, dan is die proses dalk ook klaar.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Francois B
- Full Member

- Posts: 111
- Joined: Mon Aug 17, 2009 4:28 am
Re: Geweer skoonmaak en groepering skiet
Verstaan ek reg? Met die nuwe loop se lisensie hou ek nog my ou loop tot die nuwe loop goedgekeur is?
- Andy
- Full Member

- Posts: 175
- Joined: Sun Jan 31, 2010 1:04 pm
Re: Geweer skoonmaak en groepering skiet
Francois,
Op die SAPS website is 'n aansoek form sodat 'n wapensmid aan jou geweer mag verander/ werk. Kry die form dan sal jy dadelik verstaan wat jy gaan nodig he. Ek weet jy gaan ook 'n wapensmid se verslag benodig vir die aansoek.
Andy

"One does not hunt in order to kill. On the contrary, one kills in order to have hunted."
- Francois B
- Full Member

- Posts: 111
- Joined: Mon Aug 17, 2009 4:28 am
Re: Geweer skoonmaak en groepering skiet
Dankie ek gaan so maak!