Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Die Kooperasie Ammunisie Afdeling maak 'n tak oop in Kirkwood op 10 Desember 2014.
Dit is geleë in Die Kooperasie se Kirkwood tak in Hoofstraat, Kirkwood en die telefoon nommer is 087 700 4462 - Bennie Mulder is die man om mee te praat.
Maak maar 'n draai op 10 Desember 2014, ek het 'n voëltjie hoor fluit dat daar spesiale aanbiedinge op Redding en Lee produkte gaan wees
Hello Riaan,
Moet nie vergeet dat julle 'n tak op Louterwater het nie!
Ek, oom Ray en die Langkloof skietklub manne ry ons "moertoe" Humansdorp toe!
Grap net...... baie geluk met nuwe ammo tak!
Groete,
Leon.
Dit is nie onmoontlik nie praat met die plaaslike bestuurder.Ons sal met graagte help.Julle manne se skietklub raak mos nou lekker aktief.Sien daar is die naweek n skietdag.