Die Kooperasie Ammunisie Afdeling Kirkwood tak opening
Posted: Tue Dec 09, 2014 10:57 am
Die Kooperasie Ammunisie Afdeling maak 'n tak oop in Kirkwood op 10 Desember 2014.
Dit is geleƫ in Die Kooperasie se Kirkwood tak in Hoofstraat, Kirkwood en die telefoon nommer is 087 700 4462 - Bennie Mulder is die man om mee te praat.
Maak maar 'n draai op 10 Desember 2014, ek het 'n voƫltjie hoor fluit dat daar spesiale aanbiedinge op Redding en Lee produkte gaan wees