256 Nightforce Teleskope in voorraad! Koop nou!

Handelaars wat advertensie regte gekoop het mag hier adverteer/Dealers that have paid for advertising rights may advertise here.
Post Reply
User avatar
Safari Outdoor
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 334
Joined: Mon Jul 14, 2014 10:19 pm

256 Nightforce Teleskope in voorraad! Koop nou!

Post by Safari Outdoor »

Hi manne

Vir die wat vole ons het nooit Nightforce voorraad nie, nou is die tyd om te koop. Die nuwe voorraad gaan beslis duurder wees.

Koop aanlyn by http://www.safariandoutdoor.co.za/subca ... fle_scopes

of skakel een van ons winkels.

Johannesburg 0861143545
Pretoria 0861222269
Stellenbosch 0861114330
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
SAFARI OUTDOOR
Stellenbosch - Pretoria - Rivonia - Boksburg - Wes Rand (Cradlestone)
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3529
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: 256 Nightforce Teleskope in voorraad! Koop nou!

Post by Armand Steenkamp »

AI As ek die geld gehad het!! Eendag!

Groetnis
Leon Crous
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 429
Joined: Wed Jun 18, 2014 12:08 am

Re: 256 Nightforce Teleskope in voorraad! Koop nou!

Post by Leon Crous »

Ag liewe vadertjie!
Ja Armand, ek het dieselfde probleem. "Soos hulle in Ingels sê: Champaigne taste but beerbottle money!!" :-[
Ek sal ALTWEE my knaters gee vir daai NF SHV 5-20 x 56 IHR ILL. :o Dis nou 'n my droom scope daai.
Ken iemand dalk 'n Universiteit (of dalk net 'n baie 'AF' mens) wat my so R12000 (vir die juwele nou...) sal gee? :'( Ek glo ek sal die res kan las!
Wel gedaan S&O! So moet 'n stocksheet mos lyk! :D Mens kry darem net te veel deesdae dat plekke goed adverteer en dan as jy bel het hulle nie meer voorrraad nie! >:D
OK, as ek nou genoeg gatgekruip het, is daar nie een met bietjie afslag (vir "shopwear of demo") nie? ++>:

Cheers,
Leon.
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3529
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: 256 Nightforce Teleskope in voorraad! Koop nou!

Post by Armand Steenkamp »

Hahahaha ek weet darem nou nie of ek soooo graag n NF wil he nie......

Groetnis
Leon Crous
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 429
Joined: Wed Jun 18, 2014 12:08 am

Re: 256 Nightforce Teleskope in voorraad! Koop nou!

Post by Leon Crous »

Ag hel Armand, die gesin is vol!!! :o
Ek het maar net gedink dat ek ten minste nog 'n NF produktief sal kan aanwend. :):
User avatar
Dries101
Hero Member
Hero Member
Posts: 1422
Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm

Re: 256 Nightforce Teleskope in voorraad! Koop nou!

Post by Dries101 »

Safari & Outdoor wrote:Hi manne

Vir die wat vole ons het nooit Nightforce voorraad nie, nou is die tyd om te koop. Die nuwe voorraad gaan beslis duurder wees.

Koop aanlyn by http://www.safariandoutdoor.co.za/subca ... fle_scopes

of skakel een van ons winkels.

Johannesburg 0861143545
Pretoria 0861222269
Stellenbosch 0861114330

Kry ons darem so bietjie forum afslag op daai? Mooi seblief!
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13581
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: 256 Nightforce Teleskope in voorraad! Koop nou!

Post by Capt. Yoda »

Dries101 wrote:
Safari & Outdoor wrote:Hi manne

Vir die wat vole ons het nooit Nightforce voorraad nie, nou is die tyd om te koop. Die nuwe voorraad gaan beslis duurder wees.

Koop aanlyn by http://www.safariandoutdoor.co.za/subca ... fle_scopes

of skakel een van ons winkels.

Johannesburg 0861143545
Pretoria 0861222269
Stellenbosch 0861114330

Kry ons darem so bietjie forum afslag op daai? Mooi seblief!
Dink as Willem nog op die forum was ::)
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Yeager
Newbie
Newbie
Posts: 27
Joined: Wed Feb 06, 2013 6:44 am

Re: 256 Nightforce Teleskope in voorraad! Koop nou!

Post by Yeager »

Ek is seker 'n bietjie laat vir forum afslag. SHV IS OPPAD!
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: 256 Nightforce Teleskope in voorraad! Koop nou!

Post by joe rocket »

Het julle al nightforce sunshades in gekry blykbaar pas dit op die zeiss conquest.
GROETE

__________________________

Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
Boomstomp
Full Member
Full Member
Posts: 219
Joined: Wed Jun 04, 2014 3:40 pm

Re: 256 Nightforce Teleskope in voorraad! Koop nou!

Post by Boomstomp »

joe rocket wrote:Het julle al nightforce sunshades in gekry blykbaar pas dit op die zeiss conquest.

Ek wil ook graag hierdie weet! 50mm sunshades vir die Zeiss HD5
User avatar
Dries101
Hero Member
Hero Member
Posts: 1422
Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm

Re: 256 Nightforce Teleskope in voorraad! Koop nou!

Post by Dries101 »

Hulle pas 100% op die Zeiss
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
Sangoma (IAN)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1320
Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am

Re: 256 Nightforce Teleskope in voorraad! Koop nou!

Post by Sangoma (IAN) »

Jammer daar is nie n Atacr FFP nie. Sal graag deur hom wil loer
Post Reply