Page 1 of 1
256 Nightforce Teleskope in voorraad! Koop nou!
Posted: Tue Dec 09, 2014 5:04 pm
by Safari Outdoor
Hi manne
Vir die wat vole ons het nooit Nightforce voorraad nie, nou is die tyd om te koop. Die nuwe voorraad gaan beslis duurder wees.
Koop aanlyn by
http://www.safariandoutdoor.co.za/subca ... fle_scopes
of skakel een van ons winkels.
Johannesburg 0861143545
Pretoria 0861222269
Stellenbosch 0861114330
Re: 256 Nightforce Teleskope in voorraad! Koop nou!
Posted: Tue Dec 09, 2014 5:40 pm
by Armand Steenkamp
AI As ek die geld gehad het!! Eendag!
Groetnis
Re: 256 Nightforce Teleskope in voorraad! Koop nou!
Posted: Tue Dec 09, 2014 7:03 pm
by Leon Crous
Ag liewe vadertjie!
Ja Armand, ek het dieselfde probleem. "Soos hulle in Ingels sĂȘ: Champaigne taste but beerbottle money!!"
Ek sal ALTWEE my knaters gee vir daai NF SHV 5-20 x 56 IHR ILL.

Dis nou 'n my droom scope daai.
Ken iemand dalk 'n Universiteit (of dalk net 'n baie 'AF' mens) wat my so R12000 (vir die juwele nou...) sal gee?

Ek glo ek sal die res kan las!
Wel gedaan S&O! So moet 'n stocksheet mos lyk!

Mens kry darem net te veel deesdae dat plekke goed adverteer en dan as jy bel het hulle nie meer voorrraad nie!
OK, as ek nou genoeg gatgekruip het, is daar nie een met bietjie afslag (vir "shopwear of demo") nie?
Cheers,
Leon.
Re: 256 Nightforce Teleskope in voorraad! Koop nou!
Posted: Tue Dec 09, 2014 7:09 pm
by Armand Steenkamp
Hahahaha ek weet darem nou nie of ek soooo graag n NF wil he nie......
Groetnis
Re: 256 Nightforce Teleskope in voorraad! Koop nou!
Posted: Tue Dec 09, 2014 7:26 pm
by Leon Crous
Ag hel Armand, die gesin is vol!!!
Ek het maar net gedink dat ek ten minste nog 'n NF produktief sal kan aanwend.

Re: 256 Nightforce Teleskope in voorraad! Koop nou!
Posted: Sun Dec 14, 2014 5:25 pm
by Dries101
Safari & Outdoor wrote:Hi manne
Vir die wat vole ons het nooit Nightforce voorraad nie, nou is die tyd om te koop. Die nuwe voorraad gaan beslis duurder wees.
Koop aanlyn by
http://www.safariandoutdoor.co.za/subca ... fle_scopes
of skakel een van ons winkels.
Johannesburg 0861143545
Pretoria 0861222269
Stellenbosch 0861114330
Kry ons darem so bietjie forum afslag op daai? Mooi seblief!
Re: 256 Nightforce Teleskope in voorraad! Koop nou!
Posted: Sun Dec 14, 2014 6:14 pm
by Capt. Yoda
Dries101 wrote:Safari & Outdoor wrote:Hi manne
Vir die wat vole ons het nooit Nightforce voorraad nie, nou is die tyd om te koop. Die nuwe voorraad gaan beslis duurder wees.
Koop aanlyn by
http://www.safariandoutdoor.co.za/subca ... fle_scopes
of skakel een van ons winkels.
Johannesburg 0861143545
Pretoria 0861222269
Stellenbosch 0861114330
Kry ons darem so bietjie forum afslag op daai? Mooi seblief!
Dink as Willem nog op die forum was

Re: 256 Nightforce Teleskope in voorraad! Koop nou!
Posted: Fri Feb 27, 2015 11:45 am
by Yeager
Ek is seker 'n bietjie laat vir forum afslag. SHV IS OPPAD!
Re: 256 Nightforce Teleskope in voorraad! Koop nou!
Posted: Fri Feb 27, 2015 11:52 am
by joe rocket
Het julle al nightforce sunshades in gekry blykbaar pas dit op die zeiss conquest.
Re: 256 Nightforce Teleskope in voorraad! Koop nou!
Posted: Fri Feb 27, 2015 2:56 pm
by Boomstomp
joe rocket wrote:Het julle al nightforce sunshades in gekry blykbaar pas dit op die zeiss conquest.
Ek wil ook graag hierdie weet! 50mm sunshades vir die Zeiss HD5
Re: 256 Nightforce Teleskope in voorraad! Koop nou!
Posted: Fri Feb 27, 2015 7:10 pm
by Dries101
Hulle pas 100% op die Zeiss
Re: 256 Nightforce Teleskope in voorraad! Koop nou!
Posted: Mon Mar 02, 2015 9:34 pm
by Sangoma (IAN)
Jammer daar is nie n Atacr FFP nie. Sal graag deur hom wil loer