Desember 2014 Jag - Oos Kaap
-
CZ-Ebony
- Newbie

- Posts: 21
- Joined: Sun Dec 07, 2014 5:53 am
Desember 2014 Jag - Oos Kaap
Goeie dag almal
Ek en my swear soek dringend n geleentheid om hierdie Desember in die Oos Kaap te jag. Kan enige iemand asb vir ons kontak besonderhede gee van plase wat ons dalk navraag kan doen? Ons jag albei al baie lank en wil graag op ons Des vakansie vir n dag wegkom om bietjie biltong te vergader en tyd in die veld te spandeer
Marnu

CZ Ebony 30-06
HOWA 1500 .243
Mossberg 12ga
CZ Ebony 30-06
HOWA 1500 .243
Mossberg 12ga
-
Wayne
- Hero Member

- Posts: 1007
- Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm
Re: Desember 2014 Jag - Oos Kaap
Phone Gary Sutton - 045-8383068, or 082-2564726, Queenstown area.
- Boesman10
- Hero Member

- Posts: 946
- Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Re: Desember 2014 Jag - Oos Kaap
Waar gaan julle wees? n' Dag se ry in die Oos Kaap kan nogal ver wees..
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Desember 2014 Jag - Oos Kaap
Waar in die OosKaap gaan julle weesCZ-Ebony wrote:Goeie dag almal
Ek en my swear soek dringend n geleentheid om hierdie Desember in die Oos Kaap te jag. Kan enige iemand asb vir ons kontak besonderhede gee van plase wat ons dalk navraag kan doen? Ons jag albei al baie lank en wil graag op ons Des vakansie vir n dag wegkom om bietjie biltong te vergader en tyd in die veld te spandeer
Marnu
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Desember 2014 Jag - Oos Kaap
Waar in die OosKaap gaan julle weesCZ-Ebony wrote:Goeie dag almal
Ek en my swear soek dringend n geleentheid om hierdie Desember in die Oos Kaap te jag. Kan enige iemand asb vir ons kontak besonderhede gee van plase wat ons dalk navraag kan doen? Ons jag albei al baie lank en wil graag op ons Des vakansie vir n dag wegkom om bietjie biltong te vergader en tyd in die veld te spandeer
Marnu
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Desember 2014 Jag - Oos Kaap
Lyk my die man was net n hit and run.
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: Desember 2014 Jag - Oos Kaap
Was dit ook sy enigste post tot dusver?
-
Wayne
- Hero Member

- Posts: 1007
- Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm
Re: Desember 2014 Jag - Oos Kaap
Looks like he has gone on awol.
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Desember 2014 Jag - Oos Kaap
You can only be AWOL if you attend at least one roll-call.Wayne wrote:Looks like he has gone on awol.
He did not even make it that far.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Desember 2014 Jag - Oos Kaap
Ek hou van die een maatGawie(7mm) wrote:You can only be AWOL if you attend at least one roll-call.Wayne wrote:Looks like he has gone on awol.
He did not even make it that far.
-
CZ-Ebony
- Newbie

- Posts: 21
- Joined: Sun Dec 07, 2014 5:53 am
Re: Desember 2014 Jag - Oos Kaap
Dankie vir die inligting, ons het toe Des reggekom om darem n paar vlakvarke in salami en kaaswors te verander in Somerset Oos. Matador Slaghuis het die varkies verwerk en ek moet sê ek sal dit elke jaar wil doen want ons vreet soos "varke". Ons is gereëld in die Port Alfred/Cannon Rocks area en aangesien ons verslaaf is aan jag soek ons na kontakte in die area waar Suid Afrikaaners nog kan jag. Ek sal my beste gee om nie weer te Awol nie.
Groete
Marnu
Marnu
CZ Ebony 30-06
HOWA 1500 .243
Mossberg 12ga
CZ Ebony 30-06
HOWA 1500 .243
Mossberg 12ga
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: Desember 2014 Jag - Oos Kaap
Marnu, ons glo jou slegs as daar 'n paar foto's op die forum geplaas word! 
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Desember 2014 Jag - Oos Kaap
Welkom terug maat.
Hier is 'n klomp spekskieters op die forum en daarom sal fotos as getuienis tot strafversagting dien.
Hier is 'n klomp spekskieters op die forum en daarom sal fotos as getuienis tot strafversagting dien.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!