Ou Van en sy tjommie Piet sit lekker en suie in die hotel toe n mooie vlinder by die deur inloop.
Dadelik is Van op sy stukke en n rukkie later kom hy terug na Piet en se " Hou jy die fort en die dop koud eks nou terug" en daar skiet hy en die vlinder uit die Hotel.
Ou Piet staan toe later en vang n skyf buite en hier stop Van met n splinter nuwe Hilux hier voor hom.
Piet heel verslae vra " En nou Van waar kom jy aan die bakkie? "
Van " Nee my maat jy sien ek en die goose klim toe in haar Hilux en sy vat my daar doer in die veld in. Ons kom by so n alleen dammetjie en sy klim uit en begin uittrek op pad dam toe"
Piet " En en wat gebeur toe?!? "
Van " Sy draai om en skree vir my , Van nou kan jy vat wat jy wil he!"
Wel toe vat ek die Hilux se sleutels en ry.....
Ou Van der Merwe
-
Daneel
- Full Member

- Posts: 222
- Joined: Mon May 21, 2012 4:13 pm
Re: Ou Van der Merwe
Ja Van is n baie slim man.
Hilux gee baie minder probleme as daai ander keuse van n ry ding...
Hilux gee baie minder probleme as daai ander keuse van n ry ding...
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: Ou Van der Merwe
Wonder wat hy sou doen as dit n Ford was.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17