Hi Manne
Nie elke dag wat n mens so special kry nie.
Slegs 3000 pakkies beskikbaar.
Groete
223 Rem ammo - R100 per pakkie (20)
- Safari Outdoor
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Mon Jul 14, 2014 10:19 pm
223 Rem ammo - R100 per pakkie (20)
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
SAFARI OUTDOOR
Stellenbosch - Pretoria - Rivonia - Boksburg - Wes Rand (Cradlestone)
Stellenbosch - Pretoria - Rivonia - Boksburg - Wes Rand (Cradlestone)
-
Dwight375
- Sr. Member

- Posts: 465
- Joined: Thu Oct 10, 2013 2:33 pm
Re: 223 Rem ammo - R100 per pakkie (20)
Ek koop sommer n 223
Wat is die pryse op die Howa 223s ?
Wat is die pryse op die Howa 223s ?
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: 223 Rem ammo - R100 per pakkie (20)
Wetter dis verniet!
-
SNIPER
- Full Member

- Posts: 240
- Joined: Mon Oct 19, 2009 6:49 pm
Re: 223 Rem ammo - R100 per pakkie (20)
Middag
Enige beperkings op hoeveelheid per persoon.
Groete
Sniper
Enige beperkings op hoeveelheid per persoon.
Groete
Sniper
- HennieC
- Hero Member

- Posts: 608
- Joined: Tue Dec 25, 2012 12:22 am
Re: 223 Rem ammo - R100 per pakkie (20)
Is dit net op die FMJ ammo of al die 223 Remington ammo?
Die foto wys FMJ.
Die foto wys FMJ.
- Safari Outdoor
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Mon Jul 14, 2014 10:19 pm
Re: 223 Rem ammo - R100 per pakkie (20)
Hi Manne
Geen beperking, first come first serve. Stellenbosch se voorraad is oppad. Die ander takke het so 1000 pakkies elk.
Slegs op FMJ.