SKIET STOEL

Post Reply
shimano
Newbie
Newbie
Posts: 49
Joined: Tue Jun 28, 2011 10:27 pm

SKIET STOEL

Post by shimano »

Dagse manne kan jul my dalk help is opsoek na n skietstoel, wie bou stoele, name en nommers asb.

Baie dankie.

Thomas
groblerlo
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 75
Joined: Thu Jun 06, 2013 11:05 am

Re: SKIET STOEL

Post by groblerlo »

jungle julian - hy is ook op die forum
L L L L LAAAAAAT looop met hom!!
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13627
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: SKIET STOEL

Post by Capt. Yoda »

A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Katefbessie
Hero Member
Hero Member
Posts: 778
Joined: Tue Aug 06, 2013 3:36 pm

Re: SKIET STOEL

Post by Katefbessie »

Dagse Shimano, my skietstoel is in die mark. Stuur my jou epos adres dan kan ek vir jou fotos stuur.
Natuur die enigste rusplek vir die siel

.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
User avatar
Riaan Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1286
Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm

Re: SKIET STOEL

Post by Riaan Kriel »

Die Kaptein het vir jou 'n link gestuur, ek het self by Ian gekoop en is BAIE tevrede en in my skik. Ian bou die stoel direk vir jou en jou geweer en met nodige wysigings soos wat jy versoek. Hy koerier self stoele tot sover as Namibië - dus afstand is nie 'n probleem nie.
User avatar
Katefbessie
Hero Member
Hero Member
Posts: 778
Joined: Tue Aug 06, 2013 3:36 pm

Re: SKIET STOEL

Post by Katefbessie »

Riaan, My stoel dryf van Ian se as af, die res het ek self gebou
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Natuur die enigste rusplek vir die siel

.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13655
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: SKIET STOEL

Post by Geno »

Ludwig wrote:Geno se skietstoel is nou ook in die mark sien ek. Prys is R7000.
Klaar verkoop ;)
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Riaan Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1286
Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm

Re: SKIET STOEL

Post by Riaan Kriel »

Ruan - Daai stoel van jou lyk gaaf, dit lyk meer na 'n gemakstoel man. Ons sal bietjie die naweek met Ian moet praat sodat hy die stoele voortaan meer gemaklike sitplekke moet gee. Hy kan dan 'n gratis opgradering op myne doen vir die goeie raad >:D ++>:
Dewitt
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 275
Joined: Mon Aug 04, 2014 1:41 pm

Re: SKIET STOEL

Post by Dewitt »

Thomas

Gaan kyk op jackalpro se webblad. Allan Truter se stoel is baie nice, so ook hul diens.

Groete
shimano
Newbie
Newbie
Posts: 49
Joined: Tue Jun 28, 2011 10:27 pm

Re: SKIET STOEL

Post by shimano »

Dankie manne waardeer baaie gaan gou bietjie loer.

Groete

Thomas
shimano
Newbie
Newbie
Posts: 49
Joined: Tue Jun 28, 2011 10:27 pm

Re: SKIET STOEL

Post by shimano »

Dankie manne het het reggekom waardeer al julle input, nou net die wag vir die stoel sien baaie uit.

Groete

Thomas
User avatar
Katefbessie
Hero Member
Hero Member
Posts: 778
Joined: Tue Aug 06, 2013 3:36 pm

Re: SKIET STOEL

Post by Katefbessie »

shimano wrote:Dankie manne het het reggekom waardeer al julle input, nou net die wag vir die stoel sien baaie uit.

Groete

Thomas

nou vertel bietjie op watse stoel jy besluit het? Myne is toe ook intussen verkoop.
Natuur die enigste rusplek vir die siel

.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
shimano
Newbie
Newbie
Posts: 49
Joined: Tue Jun 28, 2011 10:27 pm

Re: SKIET STOEL

Post by shimano »

Dagse Katefbessie het by PAM bestel in Bloem, hoekom het jy joune verkoop? JY opgradeer?
User avatar
Gernie
Hero Member
Hero Member
Posts: 771
Joined: Tue Apr 07, 2009 4:24 pm

Re: SKIET STOEL

Post by Gernie »

Gee daar pryse en prentjies as julle kan asb met kontak besonderhede.
As daar nie lood in die lug is nie, kan die bokke nie val nie...
User avatar
KSV
Hero Member
Hero Member
Posts: 1386
Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am

Re: SKIET STOEL

Post by KSV »

Gernie,

Allen truter:

http://www.jackalpro.com/

Ian:

083 449 4495

Freek:

http://www.hunting-chair.co.za/

Dis wat ek van weet. Hier is egter nog paar manne wat stoel bou.

Jy kan die link ook volg wat kapitan opgesit het.

Mooiloop!
Hein
User avatar
Gernie
Hero Member
Hero Member
Posts: 771
Joined: Tue Apr 07, 2009 4:24 pm

Re: SKIET STOEL

Post by Gernie »

Dankie
As daar nie lood in die lug is nie, kan die bokke nie val nie...
Post Reply