Opsoek na - Resep / Spice vir wilds en bees biltong

Rapporteer enige foute of aanbevelings hier/Report any problems or suggestions here
Post Reply
User avatar
Chris (vdB)
Hero Member
Hero Member
Posts: 741
Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am

Opsoek na - Resep / Spice vir wilds en bees biltong

Post by Chris (vdB) »

Dagse manne!

Mag ek asb weer vandag op julle staat maak vir julle goeie en vriendelikke raad? Ek is besig om bietjie af te wyk van my metodes wat ek vroeer gebruik het om wors en biltong te maak. Wil bietjie ander beproefte resepte ook die jaar probeer. Mens raak mos maar moeg vir dieselfde smaak elke jaar.

Ek het maar altyd die ou staat maakers gebruik soos Hunters biltong spice en Safari en daai wat ons manne maar almal ken. Maar is daar dalk iemand wat nou regtig n' uitstaande mix het wat hy self meng. En ook dan wat die ratio is per kg wat jy hom dan opgooi.

Ek soek basies n' resep soos wat die ou mense gebruik het, iets wat net koljander, peper en sout bevat en se bruinsuiker. En hoe meer koljander hoe beter, ek vrek oor baie koljander
Last edited by Chris (vdB) on Mon Jan 19, 2015 5:24 pm, edited 2 times in total.
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
FCLoretz
Hero Member
Hero Member
Posts: 3043
Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am

Re: Opsoek na - Resep / Spice vir wilds en bees biltong

Post by FCLoretz »

Kook en Geniet resepte boek het die resep waarna jy soek.
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: Opsoek na - Resep / Spice vir wilds en bees biltong

Post by cassie_calvinia »

my Pa gebruik daai resep. sommer vir braai, biltong, wors, als.
baie lekker.
growwe sout 3 eetlepepls
growwe peper 1 tee lepel
bruin suiker 1 tee lepeel
koljander 1 eetlepel

dit was my Ouma se resep gewees.
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
Chris (vdB)
Hero Member
Hero Member
Posts: 741
Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am

Re: Opsoek na - Resep / Spice vir wilds en bees biltong

Post by Chris (vdB) »

Dankie vir julle raad
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
Post Reply