Kaapjag Intertakskiet Kompetisie by Kaapjag Koup Tak
Ons jaarlikse Intertakskiet vind plaas op Saterdag 28 Februarie 2015 op die plaas Sandkloof wat 61km Noord van Laingsburg geleë is.
S 33°06.227’ E 021°29.812’
Die skietformaat is die standaard CHASA sprotskiet table
U sal daar die gaste wees van Koup Tak se mense en ek kan u verseker dat u tipiese Karoo-gasvryheid daar sal beleef.
Skakel met die takvoorsitters oor span deelname. Kaapjag borg van die kostes van tak spanne.
Inskrywingsvorm en vrywaring kan by die kantoor verkry word. email: info@kaapjag.co.za
Boesmanland - Johann Strauss - platberg (at) hantam.co.za
Koup - Jacobus Nel - jinelbrandstof (at) telkomsa.net
Namakwa - Braham de Swardt - vredendalsigns (at) telkomsa.net
Overberg - John Albertyn - ajbalbertyn (at) vodamail.co.za
Sentraal - Christopher Cloete - christophercloete (at) vodamail.co.za
Wes-Boland - Servaas Rabie - servaasrabie (at) gmail.com
Weskus - Marius Ungerer - maddu (at) weskusmail.co.za+
Witzenberg - Jacques Visser - jvisser (at) erfdeel.co.za
Wynland - Andries du Toit - andries (at) jaffes.co.za
Inskrywingsfooi: R150.00 (ete ingesluit) Addisionele etes: R80.00
(Ons versoek asb skuts om addisionele etes saam met inskrywingsfooie te betaal weens logistieke aspekte.)
Skuts kan individueel inskryf of as ‘n span.
Die lede van ‘n span moet asb opgegee word voor die inskrywings sluit die Saterdagoggend.
Maksimum van 120 skuts kan akkommodeer word.
Skryf asb vroegtydig in. Inskrywings sluit op 20 Februarie 2015, geen laat inskrywings sal aanvaar word nie.
Spanne bestaan uit 4 Kaapjaglede.
Geen ekstra koste is betrokke om ‘n span in te skryf nie.
Bankbesonderhede: ABSA spaarrekening, Rekeningnaam: Koupjagtersvereniging, Takkode: 334508, Rekeningnommer: 9167403584
Gebruik asb U naam en lidnommer as verwysing
Akkommodasie:
Vaalleegte Gasteplaas Tel: 087 941, Sel: 083 448 1412, e-pos: celeroux@vodamail.co.za
Oskopvlakte B&B Sel: 082 321 7643, e-pos: oskopvlakte@gmail.com
Laings Lodge Tel: 023 5511482 e-pos: christo.serfontein@bos.co.za
Laingsburg Hotel Tel: 023 551 1009
Herambi B&B Tel: 023 551 1947
Grand Hotel Tel: 023 551 1038
Die Blokhuis B&B Tel: 023 5511774
Bring Saam:
Geweer en geweersak
Min 20 patrone
Oorbeskerming
Hoofbedekking - (groot Moet)
Stoel
Genoeg Water
Kaapjag Intertak Skiet Kompetisie by Koup Tak
-
scheffere
- Newbie

- Posts: 46
- Joined: Wed Jul 23, 2014 5:48 pm
Kaapjag Intertak Skiet Kompetisie by Koup Tak
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Responsible Firearm Ownership