CZ of Glock (9mm)
- Benman
- Full Member

- Posts: 126
- Joined: Thu Aug 13, 2009 8:49 am
CZ of Glock (9mm)
More manne
Ek het nou bietjie hulp nodig met handwapens. Ek wil een aanskaf vir self verdediging. Wat stel jul voor? Die CZ of glock 9mm, of is daar ander wat na gekyk kan word?
Groete
Benman
Ek het nou bietjie hulp nodig met handwapens. Ek wil een aanskaf vir self verdediging. Wat stel jul voor? Die CZ of glock 9mm, of is daar ander wat na gekyk kan word?
Groete
Benman
Skiet raak en praat die waarheid...
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: CZ of Glock (9mm)
Benman, jy sal nie verkeerd gaan met 'n GLOCK .40 S&W (short & weak
) nie. Bietjie meer "stopping power" as die 9mm sou ek reken.
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
- Shindzela (Pierre)
- Full Member

- Posts: 156
- Joined: Sat Jan 09, 2010 9:07 pm
Re: CZ of Glock (9mm)
Benman, ek is bly ek is nie alleen in die bootjie nie, ek is ook op die uitvis vir n hand wapen. Dink ook self op die oomblik aan die Glock 17 40sw.
Life's a journey, enjoy the ride!
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: CZ of Glock (9mm)
Beide pistole is baie goed en baie betroubaar.
Gaan jy die pistool daagliks saam met jou dra of gaan jy hom rond om die huis gebruik?
Beste is gaan na n wapen handelaar en gaan kyk en hanteer elke pistool totdat jy die een kry wat vir jou werk.
As ek nou n dra wapen moes kies sou ek die Glock 19 9mm gevat het.

FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Shindzela (Pierre)
- Full Member

- Posts: 156
- Joined: Sat Jan 09, 2010 9:07 pm
Re: CZ of Glock (9mm)
Ek het gou gaan loet op S&O se site, die M&P is net so nice en nei n slegte prys nie. Mmm... ek dink ek moet iets kry om meer te krap, my agter ent jeuk nou alweer vir n nuwe gun!
Life's a journey, enjoy the ride!
-
bobby
- Sr. Member

- Posts: 356
- Joined: Fri Jan 29, 2010 6:28 pm
Re: CZ of Glock (9mm)
buy niether get a m+p . cz's break slide stops and extractors . glocks are expensive to maintain .
never get a 40 s+w glock not the strongest of pistols and due to unsupported chambers plenty of them have blown up . i've owned both a glock 17 and a cz 75 and would rather get the m+p or browning or the older s+w pistols .
never get a 40 s+w glock not the strongest of pistols and due to unsupported chambers plenty of them have blown up . i've owned both a glock 17 and a cz 75 and would rather get the m+p or browning or the older s+w pistols .
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: CZ of Glock (9mm)
No offence bobby, but you are the first guy I meet that complains about a Glock. Give us more details, I'm interested in your experience with this product. I don't own one myself but I know of a good number of people who do and use them daily. All of them are greatly satisfied with their Glocks.buy niether get a m+p . cz's break slide stops and extractors . glocks are expensive to maintain .
never get a 40 s+w glock not the strongest of pistols and due to unsupported chambers plenty of them have blown up . i've owned both a glock 17 and a cz 75 and would rather get the m+p or browning or the older s+w pistols
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: CZ of Glock (9mm)
Bobbybobby wrote: buy niether get a m+p . cz's break slide stops and extractors . glocks are expensive to maintain .
never get a 40 s+w glock not the strongest of pistols and due to unsupported chambers plenty of them have blown up . i've owned both a glock 17 and a cz 75 and would rather get the m+p or browning or the older s+w pistols .
My G19 het die afgelope 5000 skote nog nie gestoor nie. Ek is oopkop en nie in die groef van "net een fabrikaat" nie, maar hier kan jy nie verkeerd gaan nie.
Groetnis!
Hein M
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
- Robert
- Sr. Member

- Posts: 425
- Joined: Sun Oct 25, 2009 12:42 pm
Re: CZ of Glock (9mm)
Ek dra en skiet my CZ75 al byna 20 jaar (2dehands gekoop)in 1992. Ek het letterlik duisende rondtes deur hom gejaag.
Ek het redelik erenstig taktiese skiet en pin skiet gedoen in die kaap. Verder omtrend elke naweek op die skietbaan by die huis of plaaslike skietbaan op Gansbaai.
Ek gooi my eie loodpunte en laai self. Om te se ek het baie geskiet is 'n "under stagment".
Nog nooit het die CZ my laat staan nie. Baie betroubaar en nie kieskeurig oor sy ammo nie

Oorwining deur opleiding
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7987
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: CZ of Glock (9mm)
Jy hoef nie verder te kyk as die S&W M&P 9mm nie. Ek gaan nie meer s? nie behalwe dat jy so bietjie met een moet gaan speel en dan ook met die glock.
Ek besit tans die M&P in 45 ACP en kan net s? dat jy maar met die verskillende modelle gaan speel en dan jou mind opmaak.
Oor die CZ gaan ek liewer nie komentaar gee nie.
Ek besit tans die M&P in 45 ACP en kan net s? dat jy maar met die verskillende modelle gaan speel en dan jou mind opmaak.
Oor die CZ gaan ek liewer nie komentaar gee nie.
-
Fanie Nel
- Hero Member

- Posts: 502
- Joined: Fri Jan 14, 2011 10:26 pm
Re: CZ of Glock (9mm)
Goeie naand Benman
Jy sa nie fout maak met die glock nie dit is fantastiese wapen ek het self een. Daai pistole is taai, het by my oom gesien hy ook een en het nie genade vir daai glock nie dra hom elke dag skiet self die meerkatte op die plaas met hom en hy maak hom nie skoon nie. Hierdie pistole stoor nie.
Groete Fanie Nel
Jy sa nie fout maak met die glock nie dit is fantastiese wapen ek het self een. Daai pistole is taai, het by my oom gesien hy ook een en het nie genade vir daai glock nie dra hom elke dag skiet self die meerkatte op die plaas met hom en hy maak hom nie skoon nie. Hierdie pistole stoor nie.
Groete Fanie Nel
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: CZ of Glock (9mm)
Hallo almal!
Ja, oor pistole kan ons lank gesels. Heerlike onderwerp! Ek het nou die dag die CZ, S&W en HK (9mm's) vasgehou by S&O en altwee sit heerlik in die hand. Veral die S&W se ergonomics is baie goed.
Met goeie onderhoud en betroubare ammo stoor pistole nie sommer nie. Jy moet net baie gereeld skiet om vertroud te BLY met die wapen. Ek kan nie saampraat nie, want my G19 is al 12 jaar oud en die nuwe goed is dalk al beter. Die feit dat ek nie met loodpunte kan skiet nie, is bitter sleg.
Na ek verlede week vir Faster gekyk het, soek ek nou 'n rewolwer;D Die fliek is regtig 'n goeie advertensie vir weelguns.
Groetnis!
Hein M
Ja, oor pistole kan ons lank gesels. Heerlike onderwerp! Ek het nou die dag die CZ, S&W en HK (9mm's) vasgehou by S&O en altwee sit heerlik in die hand. Veral die S&W se ergonomics is baie goed.
Met goeie onderhoud en betroubare ammo stoor pistole nie sommer nie. Jy moet net baie gereeld skiet om vertroud te BLY met die wapen. Ek kan nie saampraat nie, want my G19 is al 12 jaar oud en die nuwe goed is dalk al beter. Die feit dat ek nie met loodpunte kan skiet nie, is bitter sleg.
Na ek verlede week vir Faster gekyk het, soek ek nou 'n rewolwer;D Die fliek is regtig 'n goeie advertensie vir weelguns.
Groetnis!
Hein M
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: CZ of Glock (9mm)
Hein,Hein M. wrote: Hallo almal!
Ja, oor pistole kan ons lank gesels. Heerlike onderwerp! Ek het nou die dag die CZ, S&W en HK (9mm's) vasgehou by S&O en altwee sit heerlik in die hand. Veral die S&W se ergonomics is baie goed.
Met goeie onderhoud en betroubare ammo stoor pistole nie sommer nie. Jy moet net baie gereeld skiet om vertroud te BLY met die wapen. Ek kan nie saampraat nie, want my G19 is al 12 jaar oud en die nuwe goed is dalk al beter. Die feit dat ek nie met loodpunte kan skiet nie, is bitter sleg.
Na ek verlede week vir Faster gekyk het, soek ek nou 'n rewolwer;D Die fliek is regtig 'n goeie advertensie vir weelguns.
Groetnis!
Hein M
Met die IPSC World Shoot in 2002 in Pietersburg was ek n range officer gewees.
Ek het die voor reg gehaad om vir Jerry te RO.
Jerry is die ou op die youtube video clips wat daai S&W 45 ACP so verskriklik vinnig skiet reload en weer skiet.
Ek sal kyk of ek die video vanaand kry as jy dit nog nie gesien het nie.
Met die wat ek Range Officer was in Noord Gauteng het ek baie baie pistole in aksie gesien. Enige kleur of geur.
Van die mees betroubaarste pistole op die skietbaan was Glock's en CZ's.
Hulle het veral uit geblink toe die "production class" geskep is waar die eerste skoot dubbel aksie moet wees.
Ek het self vir n rukkie n CZ 75 geskiet.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: CZ of Glock (9mm)
Goed, beter, 6millimeter!
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: CZ of Glock (9mm)
Kan nie by die werk na die link kyk nie...
Jerry Mickelnick is die shooter waarvan ek praat.
Ek het sy van seker heeltemal verkrag maar dink jy kry die idee.
Hy skiet met n 45 ACP S&W revolver.
Die oefening wat hy doen is wat ons 'n "vice press" noem.
Dit kom van die "El Presidente" oefening waar jou pistool gelaai en geholster is.
Jy staan met jou hande in die "hands surrender" posisie met jou rug na die teikeins toe.
Met die beeper moet jy omdraai pistool uit holster kry 2 skote na 3 teikens skiet op 10 meter.
Dan moet jy n reload doen en weer die 3 teikens skiet met die laaste skoot wat die tyd stop.
My vinnigste tyd was hier by 5.5 sekondes met al die skote in die Alfa en Charlie score zone met die SP2 40 S&W.
Die vinnigste wat ek dit al gesien het was net oor die 3 sekonds vir die hele oefening.
Jerry Mickelnick is die shooter waarvan ek praat.
Ek het sy van seker heeltemal verkrag maar dink jy kry die idee.
Hy skiet met n 45 ACP S&W revolver.
Die oefening wat hy doen is wat ons 'n "vice press" noem.
Dit kom van die "El Presidente" oefening waar jou pistool gelaai en geholster is.
Jy staan met jou hande in die "hands surrender" posisie met jou rug na die teikeins toe.
Met die beeper moet jy omdraai pistool uit holster kry 2 skote na 3 teikens skiet op 10 meter.
Dan moet jy n reload doen en weer die 3 teikens skiet met die laaste skoot wat die tyd stop.
My vinnigste tyd was hier by 5.5 sekondes met al die skote in die Alfa en Charlie score zone met die SP2 40 S&W.
Die vinnigste wat ek dit al gesien het was net oor die 3 sekonds vir die hele oefening.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: CZ of Glock (9mm)
Dis hy op die link wat ek gepost het, Jerry Miculek.
Goed, beter, 6millimeter!
-
bobby
- Sr. Member

- Posts: 356
- Joined: Fri Jan 29, 2010 6:28 pm
Re: CZ of Glock (9mm)
Google glock problems and you'll see why you take such a chance getting a glock .
one thing about glock is they never have a recall it's all ''upgrades '' . glock always settles out of court when sued and another thing is most ad's are from glocks fact .
the thing of not shooting lead in glocks is glocks way of getting out of the garentee , if a pistol can't work with lead bullets it's a pointless pistol in africa .
i personally know of 4 guys who got rid of glocks because of them jamming yes if you get a good one you a for away but should you get a flop you buggered .
get a revolver it's a better bet .

- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: CZ of Glock (9mm)
benman
pitsmit hier van uitenhage
ek het die CZ85 in 9mm en ek het GEEN probleme met hom nie. ek kry hom nie eers gestoor na 6 magasyne na mekaar geskiet so vinnig as wat ek kan nie. ek noem hom sommer die ak-47 van pistole want nie ek of my seun gaan hom in ons leeftyd klaar skiet nie. jy het 15+1 skote en met die regte wadcutters of holpunte gaan min ouens na 2 of 3 drie goed geplaaste skote nader aan jou kom nie. jy moet net bly oefen en oefen en jou wapen leer ken dan sal jy die vertroue he om hom te gebruik en jy kan meer rondtes by jou saam dra en goedkoper ook.
bly jou keuse maar dis my 2c wat ek ingooi. ek skiet al van 1993 af met hom sonder probleme.
groete
pitsmit

Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: CZ of Glock (9mm)
stem saam robert ek het n CZ85 in '93 gekoop en droom nie eers van probleme nie.Robert wrote: Ek dra en skiet my CZ75 al byna 20 jaar (2dehands gekoop)in 1992. Ek het letterlik duisende rondtes deur hom gejaag.
Ek het redelik erenstig taktiese skiet en pin skiet gedoen in die kaap. Verder omtrend elke naweek op die skietbaan by die huis of plaaslike skietbaan op Gansbaai.
Ek gooi my eie loodpunte en laai self. Om te se ek het baie geskiet is 'n "under stagment".
Nog nooit het die CZ my laat staan nie. Baie betroubaar en nie kieskeurig oor sy ammo nie
pitsmit
uitenhage
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: CZ of Glock (9mm)
daar is bitter baie CZ's oor die jare verkoop en jy hoor nooit dat een probleme gee nie. bobby het nou iets genoem wat ek nog nie van gehoor het nie. dalk was dit maar n unike geval maar as ek so na die duur goed se probleme en debatte luister raak ek nog meer lief vir my ou "lelike swaar" CZ al wat ek weet is hy gaan my nie drop nie.
snaaks dat die duur goed al forums het wat jy kan google om jou teen hulle te waarsku en hulle probleme ook.

wonder maar net
pitsmit
snaaks dat die duur goed al forums het wat jy kan google om jou teen hulle te waarsku en hulle probleme ook.
wonder maar net
pitsmit
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7987
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: CZ of Glock (9mm)
Pitsmit, jou vriende skiet seker te min met die goed, die dat hulle nie probleme het nie. As jy bietjie met die sportskiet ouens praat wat die goed gebruik sal jy hoor ... dit is nie regtig major probleme nie maar daar is tog goed wat breek en vervang moet word soos slidestops. Dit is maar wat ek gehoor en gelees het.PITSMIT wrote: daar is bitter baie CZ's oor die jare verkoop en jy hoor nooit dat een probleme gee nie.
Persoonlik sou ek nie 'n CZ koop vir dra nie maar eerder 'n striker fired pistool. Dit bloot vir die rede dat jy net die sneller hoef te druk as jy moet. Geen ander safties om oor te bekommer nie. Om hierdie rede sou ek 'n S&W M&P of Glock koop, waar die S&W voorkeur kry agv sy ergonomie.
As die ou goed so goed werk hoekom ry almal nuwe karre en bakkies? Hoekom sou ek 'n ou ontwerp pistool koop as ek 'n nuwe een kan kry
- erx
- Sr. Member

- Posts: 419
- Joined: Thu Jan 13, 2011 9:36 pm
Re: CZ of Glock (9mm)
CZ 75 sal jou nooit drop nie!
Glock? Ek bele eerder in nog 'n paar tupper ware bakke vir die kombuis!
Groete
erx
Glock? Ek bele eerder in nog 'n paar tupper ware bakke vir die kombuis!
Groete
erx
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7987
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: CZ of Glock (9mm)
Hoe kan jy so iets kwyt raak?erx wrote: CZ 75 sal jou nooit drop nie!
'n Pistool is 'n meganiese aperaat ... sulke goed breek een of ander tyd!!!
Wees bietjie realisties mense. Ek s? nie die CZ is sleg nie, maar al die genoemde pistole gaan een of ander tyd "probleme" gee. Die kans dat 'n 15 jaar ou pistool probleme gee voor 'n nuwe een is baie goed.
So gaan jy jou lewe waag op 'n gebruikte pistool wat jy vir R1000 koop of 'n nuwe een?
- erx
- Sr. Member

- Posts: 419
- Joined: Thu Jan 13, 2011 9:36 pm
Re: CZ of Glock (9mm)
Alle pistole sal een of ander tyd stoor, en ja dit is 'n meganiese aperaat!
Wanneer jou lading te hoog of te laag, jou punt diepte op spesifieke punte nie "gefine tune" is vir jou spesifieke pistool nie, ja, dan stoor hy.
As ons praat van 'n pistool wat vir self verdediging gebruik word, dink ek almal is seker slim genoeg om die rondtes wat hy elke dag saam dra noukeurig te toets voor die tyd, dit hang dalk op die ou einde van die dag af of jy gekwes word en of jy die kwes werk doen!
Enige meganiese aperaat kan moeilikheid gee ja, maar van 'n CZ75 se probleme het ek nog min gehoor!
O ja, die tupperware storie was maar 'n grappie
, ek weet mos al teen die tyd hoe fein gevoelig die manne oor daai onderwerp kan raak, so kalmeer manne

Groete
erx
Wanneer jou lading te hoog of te laag, jou punt diepte op spesifieke punte nie "gefine tune" is vir jou spesifieke pistool nie, ja, dan stoor hy.
As ons praat van 'n pistool wat vir self verdediging gebruik word, dink ek almal is seker slim genoeg om die rondtes wat hy elke dag saam dra noukeurig te toets voor die tyd, dit hang dalk op die ou einde van die dag af of jy gekwes word en of jy die kwes werk doen!
Enige meganiese aperaat kan moeilikheid gee ja, maar van 'n CZ75 se probleme het ek nog min gehoor!
O ja, die tupperware storie was maar 'n grappie
Groete
erx
- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: CZ of Glock (9mm)
ek stem saam dis n mens gemaakte ding wat kan probleme gee soos enige iets in die lewe en vir geen oomblik se ek n CZ is perfek nie. ek persoonlik doen nie sportskiet nie maar my persoonlike ondervinding is een van geen probleme nie, maar my mense gemaakte meganiese ding het my nog nie gedrop nie. dis nou met n storing en nie met my lewe nie. ons is mos almal mooi groot boere manne
hoekom nou sug om n ding te dra wat dalk bietjie swaarder weeg as n ander een. as ek by die skietbaan is en my pistool uithaal vir oefening het ek nog altyd net gehoor " jis dis nou n pistool wat nie gee nie daai. sal nie mind om ook een te he nie".
maar soos ek se dis my persoonlike ondervinding.
elke kraai dink maar seker sy eier is die witste

oefen en hou jou gun skoon dan het jy nie probleme.