Page 1 of 2

PRE SEASON RIFLE CLEARANCE

Posted: Thu Feb 12, 2015 9:40 pm
by Safari Outdoor
Hi Manne

Hier is hy nou, ons PRE SEASON RIFLE CLEARANCE!

Gaan mal en have fun, hierdie gaan julle nie gou weer sien nie.

FINAL RIFLE CLEARANCE! You don't want to miss this! First come first serve -

http://safari-and-outdoor.mabua.co.za/f ... _clearance

Rifle must be bought where the rifle is in stock. Shipping fees will apply when client receives license (if he wants it shipped somewhere) can be collected at any S&O free of charge. T's &C's Apply!

Re: PRE SEASON RIFLE CLEARANCE

Posted: Thu Feb 12, 2015 10:02 pm
by Capt. Yoda
Belaglik en da is 3 wat ek soek

Re: PRE SEASON RIFLE CLEARANCE

Posted: Thu Feb 12, 2015 10:28 pm
by Riebeeker
Ek gaan julle aankla by die verbruikersraad. Hierdie pryse is mal.

Re: PRE SEASON RIFLE CLEARANCE

Posted: Fri Feb 13, 2015 5:05 am
by goodstuff
Ag nee man...is dit nou regtig nodig...

Re: PRE SEASON RIFLE CLEARANCE

Posted: Fri Feb 13, 2015 8:32 am
by Francoisv
Ja right, Ek jaag gistermiddag 5 uur S&O toe om 'n geweer te koop. Toe ek vooruit bel is al 5 die savage 6.5 284 f class gewere 'uitverkoop'. .....

Re: PRE SEASON RIFLE CLEARANCE

Posted: Fri Feb 13, 2015 9:13 am
by JTM
Francoisv wrote:Ja right, Ek jaag gistermiddag 5 uur S&O toe om 'n geweer te koop. Toe ek vooruit bel is al 5 die savage 6.5 284 f class gewere 'uitverkoop'. .....
Daai was 'n bargain... 'n splinternuwe F-klas geweer vir die prys van 'n loopvervanging!

PRE SEASON RIFLE CLEARANCE

Posted: Fri Feb 13, 2015 12:46 pm
by Francoisv
JTM wrote:
Francoisv wrote:Ja right, Ek jaag gistermiddag 5 uur S&O toe om 'n geweer te koop. Toe ek vooruit bel is al 5 die savage 6.5 284 f class gewere 'uitverkoop'. .....
Daai was 'n bargain... 'n splinternuwe F-klas geweer vir die prys van 'n loopvervanging!
Verseker. Dink dìt was 'n geval van bandjies vir boeties

Re: PRE SEASON RIFLE CLEARANCE

Posted: Fri Feb 13, 2015 6:13 pm
by Capt. Yoda
Is daar nog 22250's oor?

Re: PRE SEASON RIFLE CLEARANCE

Posted: Fri Feb 13, 2015 8:53 pm
by acssa
Francoisv, Jy is reg!!! Daai Savages was verkoop lank voor die tyd... ek was miskien gebore in die nag maar dit was verseker nie gister nag nie. Ek het 30k betaal... vir my vrou sin so 3 maande terug.

Re: PRE SEASON RIFLE CLEARANCE

Posted: Fri Feb 13, 2015 10:17 pm
by Hein22
Wel ek weet nou nie wanneer daai f class outjies verkoop is nie maar ek kan vir julle sê daar was seker so 5 gewere verkoop net in die 1 1/2 huur wat ek daar was om vir my een te kies. BAIE bargains hier gewees.

Re: PRE SEASON RIFLE CLEARANCE

Posted: Sat Feb 14, 2015 11:10 am
by Beer (Christo)
Die geweertjie wat ek wou gaan kyk het was toe nie daar nie, toe koop ek 'n bietjie haelgeweer ammo.

Die mense buite het my bietjie snaaks gekyk, weet nie hoekom nie :angel: :angel:

http://i1076.photobucket.com/albums/w443/Beer375/b27db3c37df4c1e03fa8faaf48508ce2_zps15271895.jpg

Die man in die foto was baie vriendelik en mooi gehelp om te laai.

Re: PRE SEASON RIFLE CLEARANCE

Posted: Sat Feb 14, 2015 12:49 pm
by JPS
Hein22 wrote:Wel ek weet nou nie wanneer daai f class outjies verkoop is nie maar ek kan vir julle sê daar was seker so 5 gewere verkoop net in die 1 1/2 huur wat ek daar was om vir my een te kies. BAIE bargains hier gewees.
Hein,

Ek was oppad SO toe en het vir Stefan gebel, dit was seker 9:30 toe kyk hy op systeem toe is almal klaar, hulle is so vinnig verkoop hy het nie eers geweet hulle is al weg nie :):

Re: PRE SEASON RIFLE CLEARANCE

Posted: Sat Feb 14, 2015 1:18 pm
by Capt. Yoda
persoinlik is ek bly daai 5 het so vinnig verkoop voor Pinkes my om gepraat het.

Re: PRE SEASON RIFLE CLEARANCE

Posted: Sat Feb 14, 2015 1:41 pm
by kopskoot
acssa wrote:Francoisv, Jy is reg!!! Daai Savages was verkoop lank voor die tyd... ek was miskien gebore in die nag maar dit was verseker nie gister nag nie. Ek het 30k betaal... vir my vrou sin so 3 maande terug.
Ek was vanoggend (Sat) in S&O pta, toe James Wright, n forum lid, kom kyk het na die f-klas Savage , wat hy oor die telefoon gekoop het. Net omdat jy te laat geslaap het, beteken nie daar was nie sulke gewere te koop nie. Ek ken toevallig twee van die ouens wat elk een van die vyf gekoop het.

Die gunne verkoop gewoonlik vir oor die R30k, natuurlik gaan jy moet wikkel om een te kry, teen halfprys.

Terloops, n ander vriend, het vanoggend 'n Mauser 6,5x 55 gekoop teen 33% afslag. ( voor iemand nou weer beweer, hulle het ook nie bestaan nie)

Miskien bietjie vroeer opstaan, dan hoef julle nie so baie te kerm nie ;D

Re: PRE SEASON RIFLE CLEARANCE

Posted: Sat Feb 14, 2015 2:19 pm
by Johan JvR
Ek hoop jy het daai Blackbear gevat Ronald voor ek nonsens aanjaag..

Re: PRE SEASON RIFLE CLEARANCE

Posted: Sat Feb 14, 2015 5:34 pm
by Francoisv
kopskoot wrote:
acssa wrote:Francoisv, Jy is reg!!! Daai Savages was verkoop lank voor die tyd... ek was miskien gebore in die nag maar dit was verseker nie gister nag nie. Ek het 30k betaal... vir my vrou sin so 3 maande terug.
Ek was vanoggend (Sat) in S&O pta, toe James Wright, n forum lid, kom kyk het na die f-klas Savage , wat hy oor die telefoon gekoop het. Net omdat jy te laat geslaap het, beteken nie daar was nie sulke gewere te koop nie. Ek ken toevallig twee van die ouens wat elk een van die vyf gekoop het.

Die gunne verkoop gewoonlik vir oor die R30k, natuurlik gaan jy moet wikkel om een te kry, teen halfprys.

Terloops, n ander vriend, het vanoggend 'n Mauser 6,5x 55 gekoop teen 33% afslag. ( voor iemand nou weer beweer, hulle het ook nie bestaan nie)

Miskien bietjie vroeer opstaan, dan hoef julle nie so baie te kerm nie ;D
Terloops, n ander vriend, het vanoggend 'n Mauser 6,5x 55 gekoop teen 33% afslag. ( voor iemand nou weer beweer, hulle het ook nie bestaan nie)

Hoe vroeg moèt ek opstaan as ek Donderdag middag reeds geskakel het? Die sale email het eers Vrydag by my uitgekom, as ook die plasing hier. Dis Hoekom ek sê bandjies vir boeties en jy sal my niks anders vertel.

Terloops, ek hét toe 'n Savage gekoop. Wou graag 'n barrel-burner gehad het, maar het toe gesettle vir iets anders. Die Model 12 Benchrest, selfde Aksie, -1" op die loop en kolf so klein bietjie anders in 308. Dit word my volgende FTR geweer.

Re: PRE SEASON RIFLE CLEARANCE

Posted: Sat Feb 14, 2015 6:00 pm
by kopskoot
Francoisv wrote: jy sal my niks anders vertel.
.
Jy laat my baie aan my skoonma dink.

Ps dalk lê die issue by jou server!, of anders is ek seker een van die "boeties", want ek weet al van Don oggend vroeg af, nadat ek dit op S&O se facebook page gesien het!

Daar was egter niks wat ek wou hê nie, so', toe sê ek, hulle kan maar die inligting vir die res van die land stuur.!

Die' klink netso verregaande, soos die "S&O steek al hul koeël voorrade iewers weg, om n groter "demand" te bewerkstellig.

Sterkte Francois. Hoop nie jy't al die Huntex specials gesien nie, want ek blaai nou hier deur, en daars n paar goed wat ek eerste sal wil vasmaak, voor die res van die land dit sien ;D

Re: PRE SEASON RIFLE CLEARANCE

Posted: Sat Feb 14, 2015 6:06 pm
by Pvdw
;D ;D ;D ;D Kopskoot jou grapgat 8) 8)

Re: PRE SEASON RIFLE CLEARANCE

Posted: Sat Feb 14, 2015 6:26 pm
by James Wright
as jy sit en slaap loop dit maar so Francois...

Toe ek die add op facebook gesien het donderdag het ek nog 3 ure gevat om my huiswerk te doen en wraggies was ek gelukkig toe ek 3:30 die middag vir Henk in Pta bel uit die suide van Jhb.Daar was toe net 1 nog oor van die totale 5 wat landswyd beskikbaar was.Invoice was na my gemail en ek het dadelik die eft gedoen en POP gemail na hom.

Ek het geen verbintenis met S&O nie so van jou om 'n stelling te maak van "bandjies vir boeties" is nie aan nie pel!

Chris Botha('n vriend van Alberton) het 'n model 12 22-250 gesoek en eers gister(vrydag) wakker geskrik na hy donderdag oggend die add gesien het en toe 1 by die JHB tak telefonies kon koop en dadelik POP gemail om die aankoop te bevestig.

Thx vir die goeie diens S&O!

Re: PRE SEASON RIFLE CLEARANCE

Posted: Sat Feb 14, 2015 6:40 pm
by Capt. Yoda
kopskoot wrote:
Francoisv wrote: jy sal my niks anders vertel.
.
Jy laat my baie aan my skoonma dink.

Ps dalk lê die issue by jou server!, of anders is ek seker een van die "boeties", want ek weet al van Don oggend vroeg af, nadat ek dit op S&O se facebook page gesien het!

Daar was egter niks wat ek wou hê nie, so', toe sê ek, hulle kan maar die inligting vir die res van die land stuur.!

Die' klink netso verregaande, soos die "S&O steek al hul koeël voorrade iewers weg, om n groter "demand" te bewerkstellig.

Sterkte Francois. Hoop nie jy't al die Huntex specials gesien nie, want ek blaai nou hier deur, en daars n paar goed wat ek eerste sal wil vasmaak, voor die res van die land dit sien ;D
Weet jy dalk waar hulle die koels weg steek, ek kort ? Is dit daar wa Stefaans se Cruiser uit geklim het?

Re: PRE SEASON RIFLE CLEARANCE

Posted: Sat Feb 14, 2015 8:15 pm
by acssa
Bly stil, jy weet nie van wat jy praat nie.
kopskoot wrote:
acssa wrote:Francoisv, Jy is reg!!! Daai Savages was verkoop lank voor die tyd... ek was miskien gebore in die nag maar dit was verseker nie gister nag nie. Ek het 30k betaal... vir my vrou sin so 3 maande terug.
Ek was vanoggend (Sat) in S&O pta, toe James Wright, n forum lid, kom kyk het na die f-klas Savage , wat hy oor die telefoon gekoop het. Net omdat jy te laat geslaap het, beteken nie daar was nie sulke gewere te koop nie. Ek ken toevallig twee van die ouens wat elk een van die vyf gekoop het.

Die gunne verkoop gewoonlik vir oor die R30k, natuurlik gaan jy moet wikkel om een te kry, teen halfprys.

Terloops, n ander vriend, het vanoggend 'n Mauser 6,5x 55 gekoop teen 33% afslag. ( voor iemand nou weer beweer, hulle het ook nie bestaan nie)

Miskien bietjie vroeer opstaan, dan hoef julle nie so baie te kerm nie ;D

Re: PRE SEASON RIFLE CLEARANCE

Posted: Sat Feb 14, 2015 8:30 pm
by kopskoot
acssa wrote:Bly stil, jy weet nie van wat jy praat nie.
Accsa, ek weet nie of jy dit vir my bedoel het nie, maar indien wel, net so paar puntjies:
1) dis duidelik jy's taamlik nuut hier, en het nognie besef, dat die nie jagbuddies is, waar jy spontaan van jouself, 'n idioot kan maak, met kort opdragte, in die vorm van swak saamgestelde afrikaanse sinne, sonder enige inhoud, nie

2)As jy nie ordentlik kan praat, lees of skryf en bonop geen konstruktiewe bydrae tot die forum kan lewer, deur jou kant van n saak te stel nie, stel ek voor jy probeer jagbuddies.

3) Dit vat iemand met,minstens,'n gemiddelde intelektuele agtergrond, om my stil te maak, en dis duidelik jy skiet vêr te kort!

Lekke aand ou grote

Re: PRE SEASON RIFLE CLEARANCE

Posted: Sat Feb 14, 2015 8:38 pm
by kopskoot
Capt. Oblivious wrote:
kopskoot wrote:
Francoisv wrote: jy sal my niks anders vertel.
.
Weet jy dalk waar hulle die koels weg steek, ek kort ? Is dit daar wa Stefaans se Cruiser uit geklim het?

As ek jou sê, verbreek ek die "kode" van die uitverkore " boeties"., maar jy's warm! ;D

Ps. Net die Bergers word daar aangehou, die ander fabrikate, in ander " bunkers"

Re: PRE SEASON RIFLE CLEARANCE

Posted: Sat Feb 14, 2015 10:22 pm
by acssa
Kopskoot, Ek stel nie belang om n redenaars kompetisie met jou op die forum te he, oor enige handelaar nie. Nog minder het jy die reg om jou neerhalende grapies hier op die forum te oefen nie... wie slaap laat en wie is jou "ou grote"? As jy regtig sou belangstel in die geskiedenis, kon jy my PM.

As die forum se bestuur voel ek moet groet dan maak ek so, en hulle is welkom om my te PM.
kopskoot wrote:
acssa wrote:Bly stil, jy weet nie van wat jy praat nie.
Accsa, ek weet nie of jy dit vir my bedoel het nie, maar indien wel, net so paar puntjies:
1) dis duidelik jy's taamlik nuut hier, en het nognie besef, dat die nie jagbuddies is, waar jy spontaan van jouself, 'n idioot kan maak, met kort opdragte, in die vorm van swak saamgestelde afrikaanse sinne, sonder enige inhoud, nie

2)As jy nie ordentlik kan praat, lees of skryf en bonop geen konstruktiewe bydrae tot die forum kan lewer, deur jou kant van n saak te stel nie, stel ek voor jy probeer jagbuddies.

3) Dit vat iemand met,minstens,'n gemiddelde intelektuele agtergrond, om my stil te maak, en dis duidelik jy skiet vêr te kort!

Lekke aand ou grote

Re: PRE SEASON RIFLE CLEARANCE

Posted: Sun Feb 15, 2015 9:16 am
by kopskoot
acssa wrote:Kopskoot, Ek stel nie belang om n redenaars kompetisie met jou op die forum te he, oor enige handelaar nie. Nog minder het jy die reg om jou neerhalende grapies hier op die forum te oefen nie... wie slaap laat en wie is jou "ou grote"? As jy regtig sou belangstel in die geskiedenis, kon jy my PM.

As die forum se bestuur voel ek moet groet dan maak ek so, en hulle is welkom om my te PM.
kopskoot wrote:
acssa wrote:Bly stil, jy weet nie van wat jy praat nie.
Accsa, ek weet nie of jy dit vir my bedoel het nie, maar indien wel, net so paar puntjies:
1) dis duidelik jy's taamlik nuut hier, en het nognie besef, dat die nie jagbuddies is, waar jy spontaan van jouself, 'n idioot kan maak, met kort opdragte, in die vorm van swak saamgestelde afrikaanse sinne, sonder enige inhoud, nie

2)As jy nie ordentlik kan praat, lees of skryf en bonop geen konstruktiewe bydrae tot die forum kan lewer, deur jou kant van n saak te stel nie, stel ek voor jy probeer jagbuddies.

3) Dit vat iemand met,minstens,'n gemiddelde intelektuele agtergrond, om my stil te maak, en dis duidelik jy skiet vêr te kort!

Lekke aand ou grote
Ag ou Acssa'tjie ( as jy dan nie hou van ou grote nie)

1)Hierdie is defenetief nie n redenaars kompetisie nie!. Jy sien, forums ( soos die een) is juis geskep om as platvorm te dien, vir gesonde debatvoering. Om idees en ondervindinge te deel, en dan ook ander "likeminded" mense se sienings , rondom dieselfde kwessies ,te toets.

Ek gaan dus weer sê: As jy nie daarvan hou, dat iemand kommentaar lewer, oor die wilde en ongegronde stellings en aantuigings wat jy maak, nie, dan moet jy dalk eerder die RADIO as uitsaai medium probeer. Daar kan niemand terug praat nie, en kan jy dan koning op jou miershopie wees! Op die forum , moet jy egter aanvaar, Jy gaan van My en baie Ander hoor!

2) Ek stel nie belang in jou geskiedenis nie, en gaan jou ook nie pm nie, want ons gesels mos nou lekker hier!

Lekker dag vir jou!

Ps, ek het nooit gesê jy moet groet nie, en sê ook nie nou so, nie. Ek het bloot n meer gepaste medium vir jou gedrag voorgestel! Use it or loose it! ;)