HELP ASB QUICKLOAD MANNE!

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Post Reply
Marcel
Newbie
Newbie
Posts: 6
Joined: Sun May 25, 2014 5:28 am

HELP ASB QUICKLOAD MANNE!

Post by Marcel »

Dag Menere!

Kan die QL manne my asb help met 'n groeperingslading vir .270 Winchester met die volgende inligting;

Koeël: Sierra 130gr btsp
Poeier: S365
Dopvolume: 69.9gr H2O
Looplengte; 558.8mm
TPL: 84.84mm

Ek hoor graag van die QL Gurus en sal jul hulp hoogs waardeer.

Lekker skiet en veilig wees!

Marcel
User avatar
vriell
Hero Member
Hero Member
Posts: 1364
Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm

Re: HELP ASB QUICKLOAD MANNE!

Post by vriell »

Werk op na s365 52.9gr vir nodespoed van ongeveer 2700fps (QL).Neem chrony lesing en gee terugvoering vir beter kalibrasie met QL en moontlike vinniger node..
Ander moontlike "veilige" haalbare nodes 56.3gr = 2870 vps , 58.8gr = 2998 vps MAAR nie voor behoorlike kalibrasie geskied met QL nie !!!
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
Marcel
Newbie
Newbie
Posts: 6
Joined: Sun May 25, 2014 5:28 am

Re: HELP ASB QUICKLOAD MANNE!

Post by Marcel »

Baie dankie Vriell, ek sal so maak sodra ek weer by 'n skietbaan kan uitkom en sal dan die chronograaf lesings voorsien. Ek waardeer jou hulp.
Post Reply