6.5x47 Lapua

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Post Reply
SeeMoNsteR
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 381
Joined: Wed May 16, 2012 11:58 am

6.5x47 Lapua

Post by SeeMoNsteR »

Dagse manne,

My nuwe roer se papiere kom hopenlik die week iewers deur so ek skarrel vir ladings, wonder of imand hierso dalk van hulp kan wees..

Ek het n 26' sabatti en beplan om die beide die 123 en 139 scenars te skiet..hoor 355 is die kruit vir die 123s en 365 as ek die 139s skiet, dit wel so??

Wie hier rond skiet dalk so n roer, of n 26" 6.5x47 lapua? En sal julle dalk so gaaf wees om enige van julle ladings ontwikkelings ervaring met die kaliber hierso met my en wieokal anders nuuskierig mag wees te kom deel asb??

By voorbaat dankie
Johan
Finfan
Hero Member
Hero Member
Posts: 893
Joined: Wed Apr 02, 2014 10:15 am

Re: 6.5x47 Lapua

Post by Finfan »

Myne is ook in die proses om gebou te word. So hopenlik kan ek later by jou inligting weer bekom oor ladings.

Jy kan vir Bullseye hier op die forum kontak. Hy het 6.5x47L en as ek dit nie mis is sy loop self 26". Eks seker hy sal jou kan raad gee met ladings.

Groete
Neil
Neil Scholtz

22 Brno Mod2, 223 Tikka T3 Lam/SS, 243 Sako 85 Varm Lam/SS, 6.5x47L Rem700/AICS, 30-06 Musgrave Lyt RSA, 308 Musgrave RSA Target, 338LM Sako TRG42, 375H&H Mauser Custm, 12Ga Beretta SP1, 9mmS Walther PP, 9mmP Glock 19 G4, 44Mag Ruger SBH
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: 6.5x47 Lapua

Post by tripodmvr »

QL se voorspelling is dat S355 in beide gevalle die beste is om te gebruik - S365 gaan te stadig wees met die jongste makker lotte dryfmiddel. Beginladings is 34gr vir 123 en 33 vir 139gr. Pasop as spoedvlakke 2900 en 2700vps bereik. Wanneer julle jul gewere het gee syfers deur van 3 skote met die beginladings en QL kan van daar af beter help.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
SeeMoNsteR
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 381
Joined: Wed May 16, 2012 11:58 am

Re: 6.5x47 Lapua

Post by SeeMoNsteR »

Dankie sover manne... kom ons bly asb aktief hierso!
Ek behoort iewers deur die loop van die week met die wapen te begin skiet en sodra ek het sal ek wat ek geleer het hier kom deel.
Hendrik van Zyl
Newbie
Newbie
Posts: 30
Joined: Wed Jul 30, 2014 11:43 am

Re: 6.5x47 Lapua

Post by Hendrik van Zyl »

Goeie dag

Ek gebruik 123 gr lapua scenar punte met 38 gr S355 uit `n 28" loop. Federal small rifle match primers. Beste groepeerings was so 0.5 mm weg van die lands. Het twee groepeering onder 18mm geskiet op 300m die res was almal onder 1 m.o.a

Ek het ongelukkig nog nie 139 gr probeer nie.

Hendrik
Finfan
Hero Member
Hero Member
Posts: 893
Joined: Wed Apr 02, 2014 10:15 am

Re: 6.5x47 Lapua

Post by Finfan »

SeeMoNsteR wrote:Dankie sover manne... kom ons bly asb aktief hierso!
Ek behoort iewers deur die loop van die week met die wapen te begin skiet en sodra ek het sal ek wat ek geleer het hier kom deel.
Seemonster het jy al bietjie gekyk wat die geweer maak?
Neil Scholtz

22 Brno Mod2, 223 Tikka T3 Lam/SS, 243 Sako 85 Varm Lam/SS, 6.5x47L Rem700/AICS, 30-06 Musgrave Lyt RSA, 308 Musgrave RSA Target, 338LM Sako TRG42, 375H&H Mauser Custm, 12Ga Beretta SP1, 9mmS Walther PP, 9mmP Glock 19 G4, 44Mag Ruger SBH
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2466
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: 6.5x47 Lapua

Post by Nico Harris »

Hy skiet hom tans. Hopenlik kry ons terugvoer vanmiddag!
Bushpig7
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 79
Joined: Mon Dec 23, 2013 7:33 am

Re: 6.5x47 Lapua

Post by Bushpig7 »

Seemonster

Hoop jy het lekker geskiet

Nie Nosler Custom Competions afskryf 123gr voor 38.5 gr S355 bo n BR4 Primer TPL 67.00mm So 2850fps 24 duim loop

S365 het dop vol gemaak voor spoed daar was

Het ook die selfde lading met CCI 450 gelaai en hulle was meer constant (Spoed)

Het ook nou dat my loop heltemal ingeloop is (3500 skote) n lekker lading op 40.5 gr 355 bo CCI 450 agter 123 gr Noslers gekry skiet lekker op langer afstande (500m plus) Pasop hy is warm die Lading.(3050fps)

Groete
Bushpig 7
SeeMoNsteR
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 381
Joined: Wed May 16, 2012 11:58 am

Re: 6.5x47 Lapua

Post by SeeMoNsteR »

Dagse manne, soos jul reeds weet was ek eens al op die baan met die 6.5x47 lapua gewees. Moet van die staanspoor af se die wapen self voel vir my verskriklik solied en skiet sowaar baie lekker.

Nou, n paar meer tegniese details
Ek was op die baan met 3 verskillende ladings gewees..dit was maar educated guesses gewees en ook ladings wat in ander manne se 6.5x47 Lapua Sabattis mooi skiet.

Eerste dinge eerste.. ek het die doppe so reguit uit die boks gelaai, dus geen snywerk of sizing gedoen nie. Van die nekkies was maar skeef en gevolglik het sekere rondtes tot en met 6 thou runout gemeet. Meeste was egter so 2.5-3thou gewees. Ek kon ook nognie die keel meet om presies te bepaal hoe lank ek elke rondte kan laai nie, so eks taamlik blind itv hoeveel enige van die ladings gejump is. Dit was voorwaar net n proeflopie om te voel hoe de wapen skiet en of als werk soos dit moet

Begin met 123g scenar voor 39.3g s355 en n tpl van 68.3mm.. chrony het errors gewys maar een skoot was 2900fps
Voogende was deselfde punt en lading combo maar met n tpl van 69.3mm - gemiddelde spoed van 2908fps, hoee es 64fps en sd van 48..
Laaste was 139 scenar, 40g 365 met 70mm tpl. ave 2712fps, ES 52fps en SD 42

Kon 7 groepe in totaal skiet en hulle meet gemiddeld .6moa op 100m. Die hoee ES en SD veroorsaak nog fliers wat 2 ander baie mooi tight skote (ave .16moa) se groep opneuk. Ek glo dit sal reeds beter wees nadat die virgin brass gefireform, getrim en geneksize is.

Die potensiaal is duidelik en ek glo sodra ek die spoed en jumps reg het gaan hierdie wapen n absolute barshou skiet.
Hou julle op hoogte hier

Groete
Johan
Finfan
Hero Member
Hero Member
Posts: 893
Joined: Wed Apr 02, 2014 10:15 am

Re: 6.5x47 Lapua

Post by Finfan »

Baie dankie vir die informasie!
Neil Scholtz

22 Brno Mod2, 223 Tikka T3 Lam/SS, 243 Sako 85 Varm Lam/SS, 6.5x47L Rem700/AICS, 30-06 Musgrave Lyt RSA, 308 Musgrave RSA Target, 338LM Sako TRG42, 375H&H Mauser Custm, 12Ga Beretta SP1, 9mmS Walther PP, 9mmP Glock 19 G4, 44Mag Ruger SBH
nellie
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 56
Joined: Fri Jul 12, 2013 9:59 pm

Re: 6.5x47 Lapua

Post by nellie »

Hi Guys

Is anybody reloading for the 6.5x47 on a 130gr Berger VLD hunting bullet using S365? or is it best to a diff powder?

Thanks in advance
Nellie
User avatar
Hein (Haan)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1088
Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm

Re: 6.5x47 Lapua

Post by Hein (Haan) »

Nellie S365 will work fine with the 130gr Berger.
nellie
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 56
Joined: Fri Jul 12, 2013 9:59 pm

Re: 6.5x47 Lapua

Post by nellie »

Anybody now the min and max loads?
SeeMoNsteR
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 381
Joined: Wed May 16, 2012 11:58 am

Re: 6.5x47 Lapua

Post by SeeMoNsteR »

Nellie ive worked up a decent load for the 130 target vld's which shoots very well at the moment. Using 40.4g s365 (79) and cci 450 primer which gives about 2820fps from my 25.7" barrel. Also found they like to be shot jammed slightly into the lands.

Hope it helps
nellie
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 56
Joined: Fri Jul 12, 2013 9:59 pm

Re: 6.5x47 Lapua

Post by nellie »

Many thanks SeeMoNsteR, still awaiting rifle from gunsmith but compiling as much data as possible. So that I can start working up loads asap.
Nellie
SeeMoNsteR
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 381
Joined: Wed May 16, 2012 11:58 am

Re: 6.5x47 Lapua

Post by SeeMoNsteR »

Which rifle did you get Nellie?? Custom built?
nellie
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 56
Joined: Fri Jul 12, 2013 9:59 pm

Re: 6.5x47 Lapua

Post by nellie »

My First Custom Build.. RSA single action, Light Palma Broughton Barrel, NXS 5.5x20-50 and a custom Wenge / Ply Combination stock made by a friend.
SeeMoNsteR
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 381
Joined: Wed May 16, 2012 11:58 am

Re: 6.5x47 Lapua

Post by SeeMoNsteR »

Nice... what length did you finish the barrel? Please remember to come show us how it shoots.
nellie
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 56
Joined: Fri Jul 12, 2013 9:59 pm

Re: 6.5x47 Lapua

Post by nellie »

The original barrel is 30" but not sure as we still waiting on SAPS approval to build..
Herewith a pic of the project when I sent it to gunsmith
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Post Reply