Page 1 of 2
AR15 Optics?
Posted: Tue Mar 10, 2015 6:59 pm
by Arnold
Ek is besig om te kyk na n scope om op n semi-auto te sit.
Laagste vergroting moet n ware 1x wees en ek sal verkies dat dit n 6x of groter hoogste vergroting het.
Iets soos n 1-6x24.
Hy moet n 30mm buis hê en fov moet ook lekker groot wees.
Ek sou n FFP reticle verkies met illumination wat n lekker kol maak op 1x en bruikbare afmik merke het op 6x vergroting.
Budget is sensitief maar noem maar op en ek kan self 'n vergelyk tref. Ek sou n R3000 se scope verkies maar weet ek gaan dan nie R20k se features kry nie

Re: AR15 Optics?
Posted: Tue Mar 10, 2015 7:01 pm
by edwill
Kyk op Gunsite daar is a Meopta met mount.
Re: AR15 Optics?
Posted: Wed Mar 11, 2015 7:34 am
by Geno
As jy na iets in FFP kyk, sou ek die March-F 1-8x24mm voorstel met FM-C2 of FM-C1 reticle.
http://marchscopes.com/storage/29416/March%20Scope%201-8X24.jpg
FM-C1
http://marchscopes.com/storage/29416/March-FMC-1%201x.jpg
http://marchscopes.com/storage/29416/March-FMC-1%208x.jpg
FM-C2
http://marchscopes.com/storage/29416/FMC-2_1x.png
http://marchscopes.com/storage/29416/FMC-2_8x.png
http://marchscopes.com/storage/29416/FMC-2_size.png
Non illuminated, kos hy R31,300.00 en illuminated kos hy R39,000.00
So rapsie meer as die R3,000.00 wat jy graag sou wou betaal...
Re: AR15 Optics?
Posted: Wed Mar 11, 2015 8:27 am
by Plaashaas
Arnold
Die ideale setup vir my is `n Red Dot Scope met`n 3xmagnifier agter hom op `n "Flip to side Quick Release Mount"
Op die manier kan jy die CQB (Close Quarter Battle) teikens en daardie 300m skote doen.
Kyk na die video..
http://youtu.be/_EEOu75CZIo
Vortex het baie lekker scopes vir die AR en daar dink ek is die SPARC regtig waarde vir geld. Baie ouens by ons club het NcStar scopes al vir `n lang tyd sonder enige probleme. Ja ek weet dis Airsoft gear maar trust my by ons club werk die guns hard.
Re: AR15 Optics?
Posted: Wed Mar 11, 2015 10:19 am
by Arnold
Dankie Geno
Plaashaas, nie om lelik te wees nie maar het jy my post gelees? Dit is so goed my vrou vra my om melk te gaan koop en ek kom met 'n coke by die huis aan ... mens kan tog altwee drink?
Met 'n red dot en magnifyer raak selfs 'n 2 MOA dot moer groot en gaan beslis nie vir my werk nie. As dit moet sit ek eerder vir my 'n aparte RDS op 45 grade, maar dan sal die spesifikasie van die scope ook verander en hoef die laagste vergroting nie meer 1 te wees nie.
Op die stadium lyk die Vortex Strike Eagle 1-6x24 na 'n baie goeie opsie (en hulle behoort beskikbaar te wees teen die tyd wat ek my geldjies reg het)
http://swfa.com/Vortex-1-6x24-Strike-Ea ... 79101.aspx
Ander scopes waarna ek gekyk het is soos volg:
Sightron 1-7X24, die oop turrets pla my op die scope.
http://swfa.com/Sightron-1-7X24-S-TAC-3 ... 75482.aspx
Die SWFA SS HD 1-6x24 lyk ook goed maar die field of view is bietjie kleiner en hy kos bietjie meer. Ek hou van die reticle en hy is FFP.
http://swfa.com/SWFA-SS-HD-1-6x24-Tacti ... 53845.aspx
Die Vortex 1-6x24 Razor HD is maar dieselfde as die goedkoper model, maar hy sal beter lense en meer betroubare verstelling hê.
http://swfa.com/Vortex-1-6x24-Razor-HD- ... 67733.aspx
Trijicon 1-6x24 VCOG
http://swfa.com/Trijicon-1-6x24-VCOG-Ri ... 70218.aspx
In terme van prys sal die March 1-10x24 seker op die punt inpas en dan kom die S&B 1-8x24 PM ShortDot teen amper $3600
Watter ander 1-6x(of groter) scopes is daar nog? (nie Leupold nie asb, hulle val bietjie uit die bus in die katogorie en die VX6 is meer gemik op jag)
Re: AR15 Optics?
Posted: Wed Mar 11, 2015 10:22 am
by Francois Marais
Goeie huiswerk Arnold....
Mooi loop
Francois
Re: AR15 Optics?
Posted: Wed Mar 11, 2015 10:30 am
by Plaashaas
Arnold wrote:Dankie Geno
Plaashaas, nie om lelik te wees nie maar het jy my post gelees? Dit is so goed my vrou vra my om melk te gaan koop en ek kom met 'n coke by die huis aan ... mens kan tog altwee drink?
En??
Jou topic is AR Optics? Jy sal sien ek se "Die ideale setup vir MY...." Verder vertel ek jou van Vortex het nice scopes en omdat jy praat van R3000 budget vertel ek jou van die NcStar scopes waarmee die ouens happy is.
Nie om lelik te wees nie maar het jy MY post gelees?
Re: AR15 Optics?
Posted: Wed Mar 11, 2015 11:10 am
by Arnold
Plaashaas, ja ek het jou post gelees en dit dra nie by tot my versoek nie. Dit lyk regtig of jy ook maar net iets wil sê. Ek gee regtig nie om oor die ideale setup vir jou nie aangesien dit duidelik is dat ons behoeftes taamlik verskil.
As jy verder as die topic gelees het sou jy sien dat dit spesifiek oor scopes vir AR's gaan in die vergroting klas 1-6x. Ek wil nie debateer oor red dots of scopes en die verskillende gebruike nie.
Bly asb op topic.
Re: AR15 Optics?
Posted: Thu Mar 12, 2015 6:44 am
by Jan-Hendrik
Magtig...Die March-goete lyk reg hoor
Re: AR15 Optics?
Posted: Thu Mar 12, 2015 9:06 am
by JTM
Ek sien Bushnell het ook 'n 1-6.5x24 Elite Tactical scope met FFP ret.
Dan doen Burris 'n MTAC optic maar dit is net 1-4x max. Alhoewel hulle bied dit as pakket met 'n AR mount en EPR red-dot bo-op die scope vir R8700. Ek kan net nie sien of dit FFP ret is nie.
Re: AR15 Optics?
Posted: Thu Mar 12, 2015 9:15 am
by Arnold
Dankie Jannie
Bushnell maak hom in SFP en FFP. Nou toe ek gaan kyk sien ek daar is selfs 'n 1-8.5x24 wat goed lyk met sy 34mm tube. Die Bushnell opsies het taamlike min interne verstelling in vergelyking met van die ander scopes.
SMRS 1-8.5x 24mm
http://www.bushnell.com/getmedia/bf856878-d24e-4252-ad18-af1f0bcf45ac/ET185224.png?width=800&height=800&ext=.png
Re: AR15 Optics?
Posted: Thu Mar 12, 2015 9:20 am
by Arnold
Ek sien Valdada IOR het ook 'n paar lelike 1-10x26 opsies
http://cdn6.bigcommerce.com/s-trua4/products/116/images/373/1-10x26eliminator-lts_1__30307.1419283253.386.513.jpg?c=2
http://cdn6.bigcommerce.com/s-trua4/products/206/images/587/1-10x26eliminator-4__39706.1419283276.386.513.jpg?c=2
Re: AR15 Optics?
Posted: Wed Apr 01, 2015 5:10 pm
by Arnold
Lynx het natuurlik ook 'n 1-6x24 wat nie sleg lyk nie.
http://www.lynx.co.za/files/cache/6430beaf59c0190206609acb286e538f_f371.jpg
Die Lynx scopes lyk baie na die Vixen scopes wat Camdix adverteer, miskien kom hulle uit dieselfde fabriek?
Re: AR15 Optics?
Posted: Thu Apr 02, 2015 10:51 am
by Stefan Fourie
Het iemand hier al 'n teleskoop op 'n LM5 gesit? Ek het 'n ou Bushnell scope op, maar die is nou stukkend geskop, ek soek 'n scope wat gebou is vir semi auto. Ek wil tot op 150m 'n vark kan raakskiet. Sal foto opsit van die sidemount.
Re: AR15 Optics?
Posted: Sun Apr 05, 2015 10:28 am
by Arnold
http://www.ar15.com/forums/t_3_18/42124 ... tml&page=1
http://i363.photobucket.com/albums/oo73/BigJimFish/20141011-4xtableimage_zpsa11b0871.jpg
AR15 One-Piece Mounts
http://www.maxicon.com/guns/optics/one_ ... .htm#table
Re: AR15 Optics?
Posted: Tue Apr 14, 2015 8:59 am
by tau
Die manne het nogals 'n groot verskeidenheid
http://www.gicombatsupplies.co.za/1445- ... cs#/page-6
Ek sit nog tussen 'n teleskoop , ghost rings en red dot sisteem.
Re: AR15 Optics?
Posted: Tue Apr 14, 2015 9:26 am
by Arnold
Al probleem is dat hulle maar min van daai produkte in voorraad het ...
Vat sommer n teleskoop, red dot en ysters

Re: AR15 Optics?
Posted: Tue Apr 14, 2015 10:25 am
by tau
Arnold wrote:Al probleem is dat hulle maar min van daai produkte in voorraad het ...
Vat sommer n teleskoop, red dot en ysters

Ek wens.
Re: AR15 Optics?
Posted: Tue Apr 14, 2015 12:11 pm
by Wouter Roets
Hallo Arnold
Ek oorweeg die Mark6 Leupold 1-6 baie sterk vir my SR556. Kan jy dalk noem hoekom jy Leopold nie eers wil genoem he met jou navraag nie?
Groetnis
Wouter
Re: AR15 Optics?
Posted: Tue Apr 14, 2015 1:31 pm
by Arnold
Hallo Wouter, skuus ek weet jy is 'n groot Leupold fan
Toe ek na die scopes gekyk het kon ek net VX6 1-6 scopes kry wat vir jaggewere bedoel is en die Merk 6 is net buite my prysklas. Ek het egter onlangs wel 'n VX6 gesien wat spesifiek vir 3-gun sportskiet bedoel is, so in die lig is hy sekerlik 'n opsie maar steeds buite my prysklas (jy kan natuurlik na die MK8 ook kyk).
Oor die algemeen kom ek agter (vanuit lees) dat sommige van die scopes se verligte kruishare nie regtig "Daylight bright" is nie. Dit beteken basies dat jy die scope se kruishaar nie soos 'n red dot kan gebruik nie en dit is tog een van die redes hoekom die scope 'n 1x vergroting het/ moet he.
Re: AR15 Optics?
Posted: Tue Apr 14, 2015 3:06 pm
by tau
Wouter ek sou 'n Leeupold geniet, ongelukkig gaan elk nie genoeg Buffels in my beursie kan versamel om een te koop nie. Die Bushnell Ar-15 spesifieke scopes begin by so R4200. My eerste wapen was 'n .243 Vektor met so Bausch & Lomb/ Bushnell Banner scope. EK het belowe nooit is lank voor ek weer daardie bees mis op 'n wapen sit, maar tyd laat mens mos vergeet.
Re: AR15 Optics?
Posted: Wed Apr 15, 2015 8:57 am
by Maximus
Wat is die geskiktheid van 'n 6x42 Schmidt & Bender vir 'n AR?
Re: AR15 Optics?
Posted: Wed Apr 15, 2015 9:06 am
by Arnold
Maximus, dit kan werk. Hang maar net af of dit vir jou gaan werk en vir waarvoor jy die geweer gaan gebruik.
Re: AR15 Optics?
Posted: Wed Apr 15, 2015 11:12 am
by Hercules Louw
Hallo Arnold
Die Lynx 1-6x24 word opgegradeer en is getoets tot by 3000g nadat insette vir wysigings/ meganiese verbeterings deur Lynx aan die fabriek gemaak is, spesifiek met die gebruik van semi-auto's ook in gedagte. Die opgegradeerde weergawes kom einde Junie. Dieselfde tyd kom dit ook met 'n nuwe en verligte reticle spesifiek bedoel vir 3gun shoot. Die reticle is hierby aangeheg en dit is 'n 2FP scope.
Die radius van die sirkel is 71mm op 100m teen 6x vergroting wat beteken dat as die 223 kaliber op 200m gezero is, die aansluiting van die onderste vertikale kruis en die sirkel jou mikpunt op 300m is. Die afmeting tussen die horisontale strepies op die onderste post is 100mm teen 6x vergroting op 100m. Teen 1x vergroting op 15m is die diameter van die sirkel 128mm wat maklik gebruik kan word vir die baie vinnige mik en skiet skote vanaf 10m tot 15m.
Ek het al sowat 400 skote met met die huidige weergawe van die scope op my 416Ruger geskiet, en ek kan dit onvoorwaardelik aanbeveel.
Re: AR15 Optics?
Posted: Thu Apr 16, 2015 8:17 am
by tau
'n 1-6x24 scope bo en dan een van die manne teen die kant.
http://www.brownells.com/rifle-parts/si ... 73606.aspx