Sien hierdie goed daar in Amerika,maar wonder of iemand hulle hier gebruik vir jakkalse of dalk bosvark jag?
Die ND3 was oorspronklik in USA bemark maar het een vasgehou en boksie se made in china.
china maak glo n copy die ND30 , maar dis heelwaarskynlik dieselfde ding.
Hier is n video link
https://www.youtube.com/watch?v=GHovgIwF_lY
Laser Genetics ND3 . Het iemand al een probeer?
- Jackalsniper
- Hero Member

- Posts: 630
- Joined: Sun Sep 23, 2012 9:39 pm
- Jackalsniper
- Hero Member

- Posts: 630
- Joined: Sun Sep 23, 2012 9:39 pm
Re: Laser Genetics ND3 . Het iemand al een probeer?
Hiers n foto
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Laser Genetics ND3 . Het iemand al een probeer?
Die goete was n paar jaar terug oppi forum bespreek....dink die bevinding was toe dat dit nie geskik is vir pofesionele jakkals jag.....maw dit sal nie n 240 LF en n dimmer vervang nie.
Mooi loop
Francois
Mooi loop
Francois
-
Vleisie
- Sr. Member

- Posts: 439
- Joined: Sat Oct 11, 2014 2:07 am
Re: Laser Genetics ND3 . Het iemand al een probeer?
Naand manne
Al wat ek sal se van daardie outjies, as jy jag waar dit baie koud is, koop die Sub Zero. As dit koud word werk die normale outjie nie so lekker nie. Maar dit is baie lekker om met hom te jag.
Groete
Al wat ek sal se van daardie outjies, as jy jag waar dit baie koud is, koop die Sub Zero. As dit koud word werk die normale outjie nie so lekker nie. Maar dit is baie lekker om met hom te jag.
Groete
Savage Model 12 .22-250 Rem
Benelli Supernova 12 Br
Savage Custom 6.5Creedmoor
Savage Model 11 .243 Win
Glock 19 Gen 4 9x19mm
Mossberg 402 palomino .22 lever action
Canik TP9 Sub Elite 9x19mm
Howa 1500 338 Win Mag
Benelli Supernova 12 Br
Savage Custom 6.5Creedmoor
Savage Model 11 .243 Win
Glock 19 Gen 4 9x19mm
Mossberg 402 palomino .22 lever action
Canik TP9 Sub Elite 9x19mm
Howa 1500 338 Win Mag
