Dag almal.
Ek wil so naweek gaan vis by bloemhof.
Het julle dalk vir my kontak besonderhede van plekke? Ek het reeds al baie manne gekontak maar almal is vol Paas Naweek.
Sal baie wardeur dankie
KH
Bloemhof
-
JvB
- Full Member

- Posts: 165
- Joined: Tue Apr 20, 2010 7:41 am
Re: Bloemhof
Kolhasie,
Is dit nou die dam self of nie? Ek weet Sandveld natuurresevaat en Noord wes Natuurresevaat vang jy by die dam.
Ek het ook daaraan gedink om paas naweek bloemhof toe te gaan en nou sê jy almal is vol.

Kolhasie
- Hero Member

- Posts: 547
- Joined: Fri Jul 04, 2014 1:29 pm
Re: Bloemhof
Jvb
Almal is vol tot binne bloemhof self ek het plek gesoek teen aan die dam en laater besluit al is dit n end van die dam af....maar niks.
Ekt plekke rondom bloemof ook probeer.
As jy reg jkom as latweet.
Groete KH
Almal is vol tot binne bloemhof self ek het plek gesoek teen aan die dam en laater besluit al is dit n end van die dam af....maar niks.
Ekt plekke rondom bloemof ook probeer.
As jy reg jkom as latweet.
Groete KH
-
JvB
- Full Member

- Posts: 165
- Joined: Tue Apr 20, 2010 7:41 am
Re: Bloemhof
Sjoe, ek kan dit nie glo nie, die oewers is tog so groot.
Ek gaan vang gewoonlik agter die dam wal in die rivier. Ek weet nie of jy die plek al probeer het nie, maar die plek is die hoek en die webtuiste is diehoekbloemhof.co.za
Ek wil nou nie sovêr ry net om te hoor die dam is vol nie, ek gaan maar hier naby my probeer.
Dankie,
Ek gaan vang gewoonlik agter die dam wal in die rivier. Ek weet nie of jy die plek al probeer het nie, maar die plek is die hoek en die webtuiste is diehoekbloemhof.co.za
Ek wil nou nie sovêr ry net om te hoor die dam is vol nie, ek gaan maar hier naby my probeer.
Dankie,
-
Kolhasie
- Hero Member

- Posts: 547
- Joined: Fri Jul 04, 2014 1:29 pm
Re: Bloemhof
Het al daar gvang baie nice plek.
Het ongelukig ook gekontak.....VOL!!hehe
Groete KH
Het ongelukig ook gekontak.....VOL!!hehe
Groete KH
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1483
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: Bloemhof
Plek van die visarend. Ek het nie nommers nou by my nie maar google sal jou help.
-
Kolhasie
- Hero Member

- Posts: 547
- Joined: Fri Jul 04, 2014 1:29 pm
Re: Bloemhof
Baie dankie maar hys vol
Groete KH
Groete KH