Hilux Ombouing
- Geno
- Administrator

- Posts: 13655
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Hilux Ombouing
Wil jy Noord Pool toe ry? Indien nie, sal ek nie die ombouing aanbeveel nie. Tensy jy in die Moot woon. Dan kan jy daarvoor gaan.
Goed, beter, 6millimeter!
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Hilux Ombouing
Nou kan jy afkyk na die taxi's toe.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Hilux Ombouing
Hier is so DC in Piet Retief ook
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: Hilux Ombouing
Geno wrote: Tensy jy in die Moot woon. Dan kan jy daarvoor gaan.
You cut me deep.
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Hilux Ombouing
Sit n paar fotos van daai warmgemaakte Polo van jou op.Hugo wrote:Geno wrote: Tensy jy in die Moot woon. Dan kan jy daarvoor gaan.
You cut me deep.
Veiligheid eerste manne!
-
marthinus100
- Full Member

- Posts: 217
- Joined: Fri Jan 04, 2013 7:46 am
Re: Hilux Ombouing
Hy kort net so n paar blou bul balle aan die towbar
Glock 17 Gen4
Beretta 1301 comp 24"
Daniel Defense DDM4 V7 Pro
Brno Mod 2e
Beretta 1301 comp 24"
Daniel Defense DDM4 V7 Pro
Brno Mod 2e
- NEGE3
- Hero Member

- Posts: 1397
- Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm
Re: Hilux Ombouing
Hy is dan juis in Pretoria Oos gebou.Geno wrote:Wil jy Noord Pool toe ry? Indien nie, sal ek nie die ombouing aanbeveel nie. Tensy jy in die Moot woon. Dan kan jy daarvoor gaan.
Groete,
Koos de Beer
Koos de Beer
-
Finfan
- Hero Member

- Posts: 893
- Joined: Wed Apr 02, 2014 10:15 am
Re: Hilux Ombouing
Met daai tyres sing hy seker lekker op teer!
Neil Scholtz
22 Brno Mod2, 223 Tikka T3 Lam/SS, 243 Sako 85 Varm Lam/SS, 6.5x47L Rem700/AICS, 30-06 Musgrave Lyt RSA, 308 Musgrave RSA Target, 338LM Sako TRG42, 375H&H Mauser Custm, 12Ga Beretta SP1, 9mmS Walther PP, 9mmP Glock 19 G4, 44Mag Ruger SBH
22 Brno Mod2, 223 Tikka T3 Lam/SS, 243 Sako 85 Varm Lam/SS, 6.5x47L Rem700/AICS, 30-06 Musgrave Lyt RSA, 308 Musgrave RSA Target, 338LM Sako TRG42, 375H&H Mauser Custm, 12Ga Beretta SP1, 9mmS Walther PP, 9mmP Glock 19 G4, 44Mag Ruger SBH
- Geno
- Administrator

- Posts: 13655
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Hilux Ombouing
Tien teen een vir 'n motenees Oom Koos.NEGE3 wrote: Hy is dan juis in Pretoria Oos gebou.
Goed, beter, 6millimeter!
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: Hilux Ombouing
Lyk beslis cool , maar nie prakties nie.
Gister het ek 'n Land Cruiser dubbelkap bakkie hier op 'n abbawa sien staan. Dit het sulke snaakse uigeboude aluminium trapplaat panele orals op al sy sye en deure gehad en dan ok 'n groot kenteken vir Cummins Power. Ook nogal cool gelyk. Dit het net 'n .50 Browning op die bak gekort om by die voorkoms te pas. Jammer ek kon nie 'n foto neem nie.

Jannie Welman
- NEGE3
- Hero Member

- Posts: 1397
- Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm
Re: Hilux Ombouing
Lyk my die manne het geld ook.Geno wrote:Tien teen een vir 'n motenees Oom Koos.NEGE3 wrote: Hy is dan juis in Pretoria Oos gebou.
Wonder nou waar het hulle die trap leertjie versteek wat jy nodig het om in die voertuig te klim.
Groete,
Koos de Beer
Koos de Beer