Dagse,
Ek het 2 jaat terug so yskas/frieskas gekoop vir kamp. Hy het my begin proebleme gee (gedog ek het hom dalk gebreuk) en stuur hom toe terug fabriek toe. Toe ek hom wil gan optel se die eienaar vir my daar was so klein fabrieks foutjie gewees op myne en gee dadelik vir my 'n nuwe een!
Cold Factor maak regtig 'n goeie produk en diens is regtig puik!!
Die yskasies werk regtig baie lekker!!
Petrie
Cold Factor 45L 220V/12V/gas kamp frieskas - Goeie diens!
- Petrie303
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:38 pm
