BarnesX en Interbonds....

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Post Reply
CarelG
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 462
Joined: Sat Jul 09, 2011 7:06 am

BarnesX en Interbonds....

Post by CarelG »

Middag kerels,

Ek wil gou hoor....ek skiet die laaste 5 jaar al net 150gn Hornady Interbonds in my 30-06.
Ek het nou oorgeskakel na BarnesX TTSX 150gn (want ek kry nerens Interbonds nie) en wil hoor dink julle ek sal naby aan dieselfde lading kan toets as met die Interbonds, die nuwe Barnes punte het mos nie meer die hoe druk wat die ouer Barnes gelewer het nie...of is ek verkeerd? Ek wil probeer om so min as moontlik koeels uit te skiet en my tyd is bietjie beperk....

My 150gn Interbond lading vir die 30-06 was 55gr S365 (Lott074) @ so 2850fps uit n 24" loop en n TPL van 81,5mm en is vrek akkuraat, wat stel julle voor waar begin ek met die Barnes?

Dankie

Groete
Carel
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: BarnesX en Interbonds....

Post by tripodmvr »

Berekeninge op QL dui dat jy op Node 5 was met IB. Probeer 54gr met die Barnes en spoed van so 2830vps kan moontlik goed werk. Met meer geweerdata kon ek beter bereken het.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
CarelG
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 462
Joined: Sat Jul 09, 2011 7:06 am

Re: BarnesX en Interbonds....

Post by CarelG »

Baie dankie Oom Tripod, ek het geweet Oom sal vir my help ++>:
Watse gegeer data het Oom nog nodig?
CarelG
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 462
Joined: Sat Jul 09, 2011 7:06 am

Re: BarnesX en Interbonds....

Post by CarelG »

Oom Tripod bly my tpl 81.5 met Barnes?
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: BarnesX en Interbonds....

Post by tripodmvr »

Vat hom 2mm weg van die lande.

Kyk onder Herlaai vir QL en daar is riglyne oor watter data verskaf moet word.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
CarelG
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 462
Joined: Sat Jul 09, 2011 7:06 am

Re: BarnesX en Interbonds....

Post by CarelG »

Dankie Oom...
Post Reply