BarnesX en Interbonds....
Posted: Thu Apr 02, 2015 1:55 pm
Middag kerels,
Ek wil gou hoor....ek skiet die laaste 5 jaar al net 150gn Hornady Interbonds in my 30-06.
Ek het nou oorgeskakel na BarnesX TTSX 150gn (want ek kry nerens Interbonds nie) en wil hoor dink julle ek sal naby aan dieselfde lading kan toets as met die Interbonds, die nuwe Barnes punte het mos nie meer die hoe druk wat die ouer Barnes gelewer het nie...of is ek verkeerd? Ek wil probeer om so min as moontlik koeels uit te skiet en my tyd is bietjie beperk....
My 150gn Interbond lading vir die 30-06 was 55gr S365 (Lott074) @ so 2850fps uit n 24" loop en n TPL van 81,5mm en is vrek akkuraat, wat stel julle voor waar begin ek met die Barnes?
Dankie
Groete
Carel