More manne
Kan julle asb hulp verleen met 'n lading en node spoed vir die volgende gegewens?
Doppe: Winchester
Doplengte: 66.07mm
Dop volume: 91.38gr
Koeel: Barnes TTSX 165gr
Primers: CCI 250 Magnum Primers
TPL (sodat hulle pas in magasyn): 85mm
Looplengte: 618mm
Twist 1:11
S385 Lot 14
Ek wil more oor chrony gaan skiet om spoed te kry vir kalibrasie, maar kan iemand dalk solank help met 'n benaderde lading?
Groete
Hennie
QL hulp asb. 165gr Barnes TTSX vir 300 win mag
- hennief
- Sr. Member

- Posts: 345
- Joined: Thu Jan 17, 2013 7:44 am
QL hulp asb. 165gr Barnes TTSX vir 300 win mag
300 WM Tikka
6mm Musgrave
12br CBC Pompaksie
.38 Special Taurus
6mm Musgrave
12br CBC Pompaksie
.38 Special Taurus
- hennief
- Sr. Member

- Posts: 345
- Joined: Thu Jan 17, 2013 7:44 am
Re: QL hulp asb. 165gr Barnes TTSX vir 300 win mag
Somchem het my geantwoord soos hieronder:
Kaliber: .300 Win.Magnum
Projektiel: 165gr TTSX
Dryfmiddel: S385
Begin lading: 62.0gr
Maksimum lading: 69.0gr
Hulle ladings blyk baie laag te wees as ek dit meet aan posts van ander forumlede met dieselfde data.
Kan iemand dalk help hier?
Kaliber: .300 Win.Magnum
Projektiel: 165gr TTSX
Dryfmiddel: S385
Begin lading: 62.0gr
Maksimum lading: 69.0gr
Hulle ladings blyk baie laag te wees as ek dit meet aan posts van ander forumlede met dieselfde data.
Kan iemand dalk help hier?
300 WM Tikka
6mm Musgrave
12br CBC Pompaksie
.38 Special Taurus
6mm Musgrave
12br CBC Pompaksie
.38 Special Taurus
- mossie
- Sr. Member

- Posts: 375
- Joined: Thu May 21, 2009 2:10 pm
Re: QL hulp asb. 165gr Barnes TTSX vir 300 win mag
As ek kyk lyk die lading konserwatief in vergeleke met dit wat ek gebruik met die 165gr Spartan, maar hoe angstig n mens ookal mag wees, is die enigste manier om een of twee toetslading te skiet vir kalibrasie en dan sal Tripod of een van die ander kundiges jou op die pad kan sit.
MOSSIE
MOSSIE
as jy mis, probeer net weer!!!!!!
- hennief
- Sr. Member

- Posts: 345
- Joined: Thu Jan 17, 2013 7:44 am
Re: QL hulp asb. 165gr Barnes TTSX vir 300 win mag
Dankie Mossie
Ek het die naweek 'n toetslading (70gr S385) geskiet teen 'n gemiddelde spoed van 3025 v/s. Dit voel vir my bietjie vinnig?
Ek het met 70gr begin omdat dit gematig geklink het vir die koeel uit my gesprekke met van die ander manne.
Daar was geen tekens van druk nie.
Dit was so 15:00 in die middag, so ek weet nie of die lig my chrony dalk bietjie in die steek gelaat het nie?
Wat my pla is dat die Somchem ladings vir my baie laag klink, amper soos S365 ladings as ek dit vergelyk met van my vorige brousels.
Anyway, daar is weer 'n paar lang naweke wat voorle so ek sal maar van scratch af begin en weer vir die QL gurus om hulp kom vra.
Groetnis