Page 1 of 1

Springbok jagplek gesoek.

Posted: Mon Apr 20, 2015 12:21 pm
by Hein (Haan)
Hi Almal.
Ek soek bietjie jagplek vir n paar manne om springbok en so een of twee groter bokke te skiet.
Van die manne kom van Gauteng af en van ons kom van Vryburg af so as ons jagplek kan kry so 600km van Gauteng af Noord Kaap toe sal dit goed wees.
Ek het plekke soos Kimberley,Hertzogville, Koffiefontein in gedagte maar as jy dalk n plek ken in n ander rigting sal dit ook kan werk.Selfs Postmasburg sal vir ons werk.
Baie dankie vir julle hulp
Groete
Hein ;)

Re: Springbok jagplek gesoek.

Posted: Mon Apr 20, 2015 12:36 pm
by Schalk.vdB
Try Jakkals gat. Hulle is by Orania.

Re: Springbok jagplek gesoek.

Posted: Mon Apr 20, 2015 12:51 pm
by Hein (Haan)
Baie dankie,
Ek het vir Jaco al gekontak hy is reeds vol. :(

Re: Springbok jagplek gesoek.

Posted: Tue Apr 21, 2015 11:42 am
by Evert.243
Probeer Jan 0733057609

Re: Springbok jagplek gesoek.

Posted: Tue Apr 21, 2015 6:57 pm
by Blackie Swart
Probeer vir Francois by 0835244084. Hy laat boog jag en geweerjg toe. Geen versteekte uitgawes nie. Bitterlike lekker jagplaas.

Re: Springbok jagplek gesoek.

Posted: Tue Apr 21, 2015 7:50 pm
by Hein (Haan)
Baie Dankie julle ek bel hulle gou more.

Re: Springbok jagplek gesoek.

Posted: Wed Apr 22, 2015 6:14 pm
by Blackie Swart
Naand mede lede
Soos ek verstaan is die nommer wat ek van Francois gegee het bleikbaar nie reg nie. Dit is egter wat ek het. Kan op sy webtuiste gaan kyk by: plain-game.co.za Sy besigheid is Montaque Natuurreservaat. Baie wild op daai plaas.
Groete
Blackie

Re: Springbok jagplek gesoek.

Posted: Wed Apr 22, 2015 7:13 pm
by Pappabeer
Blackie Swart wrote:Naand mede lede
Soos ek verstaan is die nommer wat ek van Francois gegee het bleikbaar nie reg nie. Dit is egter wat ek het. Kan op sy webtuiste gaan kyk by: plain-game.co.za Sy besigheid is Montaque Natuurreservaat. Baie wild op daai plaas.
Groete
Blackie
Blackie, Montagu PVT Reservaat, buite Boshof was Francois Squirra se plaas. Dit was beslis ook een van die beter plase waar ek al gejag het, en hy en sy vrou was van die mees gasvrye boere waar ek al gebly het. Dit was ook een van min plekke waar mens nog alleen kon jag, sonder 'n gids.

Gegewe die omstandighede in Suid Afrika, het hulle gesin egter emmigreer Kanada toe, waar hy tans boer. Die plaas is verkoop, en nie tans oop vir jag sovĂȘr ek verstaan nie.