Webley .455 Mk3 Revolver. Original or gun-blue?

Guys who collect arms can have a chat here/Versamelaars kan hier vergader.
Post Reply
Njappers
Newbie
Newbie
Posts: 20
Joined: Sun Jul 27, 2014 2:57 am

Webley .455 Mk3 Revolver. Original or gun-blue?

Post by Njappers »

Hi Manne,
Ek het laasjaar ‘n Webley .455 Mk3 Revolver uit n boedel ge-erf. Soos ek verstaan het die wapen vir ‘n hele aantal jare net in die kluis gele. Ek weet versamelaars soek ‘Original finish’, maar hierdie rollie het amper geen mee oor nie.
Ek gebruik die geweer by die huis vir self verdediging, maar ek sien hy roes ‘n bietjie. Nou wil ek hom gun-blue. Gaan hy meer werd wees vir my as ‘n self verdediging wapen, wat geblue is?, of moet ek hom in oorspronklike kondisie hou? Ek het geen ‘emotional attachment’ aan die wapen nie, so ruil ek hom vir ‘n meer praktiese self-verdedigings wapen?

Dankie en Groete,
Njaps
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Musgrave 7x57 K98
Lee Enfield 303 Mk4no2 Sporter
Webley Revolver Mk3 .455
Mauser MN410b .22
Feinwerkbau Model 110 .177
Gecado Model 27 .177
Post Reply