Barnes TSX 85gr met S361 243 WIN

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Post Reply
Ritchie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 444
Joined: Mon Sep 15, 2014 12:00 pm

Barnes TSX 85gr met S361 243 WIN

Post by Ritchie »

Naand almal

Het enige iemand n maximum en minimum laading vir die bogenoemde. Somchem het net S365 in hulle boek.

Hoor graag van julle
Lei Aan Ernstige B.O.K
Biskruit Ontbrandings Koors!
Ritchie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 444
Joined: Mon Sep 15, 2014 12:00 pm

Re: Barnes TSX 85gr met S361 243 WIN

Post by Ritchie »

Ignoreer boostaande. Het by Somchem Reg gekom. Vir die wat dit ook wil weet:-

Barnes TSX 85 gr .243 WIN
S361 38-42gr

Groete
Lei Aan Ernstige B.O.K
Biskruit Ontbrandings Koors!
Post Reply