Hello Almal
Weet iemand dalk wanneer die Prado se ratkas van 'n 4 spoed A/T na 'n 5 spoed A/T verander het?
Ook, ek is besig om te kyk na 4x4 (lekker bostrok) te kyk en die Prado, so 2006/2007 model. Het julle dalk enige ander voorstelle
Ek hoor graag van julle
Groete
J
Toyota Prado
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Toyota Prado
hulle is 2005 verander. van die 2005 modelle dink ek het nog 4 spoed, ander 5.
baie lekker karre
baie lekker karre
HOU HOM DAAI DIKTE
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Toyota Prado
JohannC wrote:Hello Almal
Ook, ek is besig om te kyk na 4x4 (lekker bostrok) te kyk Het julle dalk enige ander voorstelle
Ek hoor graag van julle
Groete
J
Isusu KB 300 LX
- dawiec
- Hero Member

- Posts: 625
- Joined: Sat May 05, 2012 10:50 am
Re: Toyota Prado
Beslis in 2005 verander na 5 spoed ratkas!
- JuanVE
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Wed Feb 23, 2011 11:39 am
Re: Toyota Prado
Ek ry self 'n 2006 diesel prado, ongelooflike voertuig en padhouvermoee wat skrik vir niks.
