Hi
weet enige iemand nog van plekke wat oop is vir jag in vrystaat of noordkaap.
Jagplek in vrystaat en noordkaap.
- Evert.243
- Newbie

- Posts: 43
- Joined: Sun Jun 01, 2014 12:13 pm
Re: Jagplek in vrystaat en noordkaap.
Middag, het jy n idee na waste wild jy opsoek is?
Talk is cheap money buys the whiskey
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3137
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Jagplek in vrystaat en noordkaap.
Evert, kan jy iets aanbied?
-
Silent Hunting
- Hero Member

- Posts: 1224
- Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm
Re: Jagplek in vrystaat en noordkaap.
Wil selfde hoor by Evert..
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
- Evert.243
- Newbie

- Posts: 43
- Joined: Sun Jun 01, 2014 12:13 pm
-
Henna308
- Sr. Member

- Posts: 397
- Joined: Wed Oct 01, 2014 9:50 am
Re: Jagplek in vrystaat en noordkaap.
More mense
Ek is opsoek na jagplek in die Kalahari vir die 2016 seisoen, maar die gewone Kalahari bokke.
Groete
Ek is opsoek na jagplek in die Kalahari vir die 2016 seisoen, maar die gewone Kalahari bokke.
Groete