Ingelegde Bell peppers
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Ingelegde Bell peppers
Moore julle. Eks opsoek na n resep om die bg te maak. My skoonma het vir ons n klomp gegee en ek wil nie hê dit moet mors nie. Mense sê hy moet soos daai ingelegde "pepperdews" wat mens in die winkels koop as hy reg hemaak is, enige raad?
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
- 3006
- Sr. Member

- Posts: 456
- Joined: Mon Jul 04, 2011 3:13 pm
Re: Ingelegde Bell peppers
More Andre
Ek het maar altyd n pakkie pickle spice met suiker en asyn gebruik om in te le. Kyk in die "kook en geniet" resepte boek vir alternatiewe.
Groete
Cobus
Ek het maar altyd n pakkie pickle spice met suiker en asyn gebruik om in te le. Kyk in die "kook en geniet" resepte boek vir alternatiewe.
Groete
Cobus