Ingelegde Bell peppers
Posted: Tue May 19, 2015 7:45 am
Moore julle. Eks opsoek na n resep om die bg te maak. My skoonma het vir ons n klomp gegee en ek wil nie hê dit moet mors nie. Mense sê hy moet soos daai ingelegde "pepperdews" wat mens in die winkels koop as hy reg hemaak is, enige raad?