Manne ek het n Looper belt by Hailstorm gekoop en hom begin dra begin 2011.Elke dag behalwe nou as ek landuit was.Hy help verskriklik baie vir die EDC van my Glock.Hy is lekker oordat hy nie maklik om vou nie of hang met die gewig oor hy kydex binne die leer het.Ek het nou na 4 jaar se dra n nuwe een gekoop.Dis nou waarde vir geld as jy my vra.
http://hailstormza.3dcartstores.com/Loo ... p_300.html
[image]http://i677.photobucket.com/albums/vv140/rooibok_2009/Mobile%20Uploads/image_zpsr2qjbest.jpg~original[/image]
[image]http://i677.photobucket.com/albums/vv140/rooibok_2009/Mobile%20Uploads/image_zpsgxoxaqxh.jpg~original[/image]
[image]http://i677.photobucket.com/albums/vv140/rooibok_2009/Mobile%20Uploads/image_zpsstvcyhjh.jpg~original[/image]
[image]http://i677.photobucket.com/albums/vv140/rooibok_2009/Mobile%20Uploads/image_zpsr2ukj4ww.jpg~original[/image]
Hailstorm belt review.
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Hailstorm belt review.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?