Ek was opsoek na bitongresep , waar die persoon noem dat kwaliteit klipsout ( nie growwe sout ) gebruik moet word.
Wat is die klipsout en waar kan dit gekoop word?
Ek het as kind klipsout vir my duiwe gekoop by kooperasie.
Klipsout
- kwagga
- Full Member

- Posts: 176
- Joined: Sun Nov 18, 2012 3:50 pm
Re: Klipsout
Ek koop klipsout hier op Vaalwater by die NTK en die Meule. Dis basies blokke natuurlike onverwerkte sout van tot 50kg per blok. My sal dit self moet "verpoeier/fynmaak" om dit vir biltong te gebruik.