Wie ken hierdie roepklanke. Ek het dit in 1997 by VLT gekoop toe ons intensief begin wildboer het. Die verkoopsman het daardie tyd aan my gesê dat hierdie die CD is wat natuurbewaring gebruik. Seker maar tegniek.
Ek sal graag wil weet wie het dit saamgestel en of enige lede hom al teegekom het.
Groete
Dawie Malan
Roepklanke uit die verlede
-
Dawie Malan
- Hero Member

- Posts: 843
- Joined: Fri Aug 03, 2012 11:38 am
Roepklanke uit die verlede
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Pieter
- Sr. Member

- Posts: 479
- Joined: Mon Aug 17, 2009 6:28 am
Re: Roepklanke uit die verlede
Lyk vir my baie intresant, ken dit glad nie, hoe vergelyk dit met ander klanke ?
-
Dawie Malan
- Hero Member

- Posts: 843
- Joined: Fri Aug 03, 2012 11:38 am
Re: Roepklanke uit die verlede
Pieter
Die klanke is nie naby so suiwer soos wat die nuutste Tafjak en Paljas klanke is nie. Jakkalsroepe is ook redelik min teenoor die kosklanke.
Groete
Dawie
Die klanke is nie naby so suiwer soos wat die nuutste Tafjak en Paljas klanke is nie. Jakkalsroepe is ook redelik min teenoor die kosklanke.
Groete
Dawie
-
Pieter
- Sr. Member

- Posts: 479
- Joined: Mon Aug 17, 2009 6:28 am
Re: Roepklanke uit die verlede
Dawie, die roep klanke, wat ek eintlik bedoel, as jy na die 1ste roep klanke van Heirich of wie ook al luister, is dit dieselfde klanke, of is dit heeltemal verskillend ?