Page 1 of 1

Roepklanke uit die verlede

Posted: Thu Jun 11, 2015 8:55 am
by Dawie Malan
Wie ken hierdie roepklanke. Ek het dit in 1997 by VLT gekoop toe ons intensief begin wildboer het. Die verkoopsman het daardie tyd aan my gesĂȘ dat hierdie die CD is wat natuurbewaring gebruik. Seker maar tegniek.

Ek sal graag wil weet wie het dit saamgestel en of enige lede hom al teegekom het.

Groete

Dawie Malan

Re: Roepklanke uit die verlede

Posted: Thu Jun 25, 2015 10:39 am
by Pieter
Lyk vir my baie intresant, ken dit glad nie, hoe vergelyk dit met ander klanke ?

Re: Roepklanke uit die verlede

Posted: Thu Jun 25, 2015 1:43 pm
by Dawie Malan
Pieter

Die klanke is nie naby so suiwer soos wat die nuutste Tafjak en Paljas klanke is nie. Jakkalsroepe is ook redelik min teenoor die kosklanke.

Groete

Dawie

Re: Roepklanke uit die verlede

Posted: Thu Jun 25, 2015 5:21 pm
by Pieter
Dawie, die roep klanke, wat ek eintlik bedoel, as jy na die 1ste roep klanke van Heirich of wie ook al luister, is dit dieselfde klanke, of is dit heeltemal verskillend ?